Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

East of East Guest Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
  • Vanaf R3 900 R3 120 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Geleë op 'n kleinhoewe wat met skape, volstruise en vrylopende hoenders boer, is East of East Guest Cottage 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir mense in Donkerhoek.

Die ruim kothuis is apart van die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke is in die sitkamer beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n binnebraai-area, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die kothuis maak oop op 'n privaat tuin met 'n boma en braai-area, en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

East of East Guest Cottage is 7 km vanaf die N4, 15 minute vanaf Solomon Mahlangu en bied maklike toegang tot prominente trou-venues in die area, verskeie fietsryroetes en fietsryparke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Teresa D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig. Die plek is baie mooi en netjies. Baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Kells C
Gesin met klein kinders
5.0
Restful. Restful. We were visiting for a wedding and needed a place to stay near the venue. The hosts are amazing and accommodating. Hi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lynette O
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige blyplek met baie spasie. Pragtige blyplek met baie spasie. Heerlike grasperk vir kinders en toegerus met alles wat nodig is. Veilig en modern...
Sien meer
Des 2023
Anien L
Saam met vriende
5.0
Dit was die wonderlikste oase in die middel van die bos! Ons kon nie ophou kyk na die mooi tuine en details in die huis nie. Sinette was ongelooflik i...
Sien meer
Mei 2023
Elize O
Saam met vriende
5.0
'n Juweel van 'n kothuis in die rustigheid van die natuur. Die kothuis is toegerus met alles wat mens nodig kon kry. Ons was ongelukkig net vir een aa...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
  • Gaste dink East of East Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R3 900 R3 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R3 120
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b6cd1f934a000e9edb02d7dd5652326ab93607ab291a49b7618b16f550bb57758e6c9c1fa99a26b84dbdf42bfd49ea6e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R3 120 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 23 Rhenosterfontein Road Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.787939510022 28.465117514133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang