Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EastView Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

EastView Guest House is 'n luukse gastehuis in Eastcliff, Pretoria wat in elke behoefte van die gesofistikeerde reisiger voorsien, hetsy vir besigheid of vir ontspanning. East View House is klein en persoonlik, maar tog nie intimiderend nie. Ervaar voortreflike verblyf, geriewe, dienste en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Alle kamers het hul eie en suite-badkamer en is toegerus met alle luukshede wat nodig is om jou besoek onvergeetlik te maak. East View House is in 'n baie stil straat naby die Uniegebou, Brooklyn- en Menlyn-winkelsentrums, Universiteit van Pretoria, nuwerwetse restaurante, winkels, middestad, Loftus-sportsentrum en vele ander toeriste-aantreklikhede geleë.

'n Wye verskeidenheid toeriste-inligting is beskikbaar en die Internet-werkstasie is 24 uur per dag daar vir jou gratis gebruik. Ons sal jou graag bystaan met die beplanning van jou verblyf in Pretoria met wenke en inligting oor wat in en om die stad gebeur. Ons kan lughawe-oordragte, motorhuur, taxi's, daguitstappies en restaurantbesprekings met betroubare, vertroude diensvennote reël. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizma H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en veilig. Baie lekker gebly. Was gerieflik, skoon en ontbyt was 'n bonus! Sal East View definitief aanbeveel en sal in die toekoms w...
Sien meer
Des 2023
Tjaart V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie behulpsaam en vriendelike diens. Sien sterre.
Nov 2023
Stefan E
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir besoek aan oog-instituut. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Apr 2023
Marlene N
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie vriendelik ontvang deur Lynette al was dit baie laat die aand. Die ontbyt wat ingelsuit was by oornag, is 'n groot bonus. Heerlike kos en kof...
Sien meer
Feb 2023
Marelize D
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was 'n aangename verassing! Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was. Die geriewe en blyplek is van hoogstaande gehalte. Die ontbyt ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink EastView Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjMDQyMzFiLTM5MzktNDdiMS1iOGU3LTU5MmNhY2Y3NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 175 East ave. Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.741701075589 28.217962690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang