Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EastView Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

EastView Guest House is 'n luukse gastehuis wat in Eastcliff, Pretoria, geleë is. Dié gastehuis gesoute reisigers, sakereisigers of vakansiegangers se behoeftes bevredig. East View House is klein en persoonlik en tog glad nie intimiderend nie. Hier kan jy uitstekende verblyf, geriewe, diens en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef.

Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en is toegerus met al die luukse geriewe wat jy benodig om jou verblyf onvergeetlik te maak. East View House is in 'n stil straat naby die Uniegebou, Brooklyn- en Menlyn-winkelsentrums, die Universiteit van Pretoria, restaurante, winkels, die middestad, Loftus-sportsentrum en verskeie ander besienswaardighede geleë.

Daar is 'n groot verskeidenheid toerisme-inligting beskikbaar en daar is 'n werksruimte met internet wat gaste 24 uur per dag kan gebruik. Ons voorsien graag inligting en wenke wat jou kuiertjie in Pretoria onvergeetlik sal maak. Ons kan lughawependeldienste, motorhuurdienste, daguitstappies en besprekings by restaurante met betroubare diensvennote reël. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die Blignaut-gesin verwelkom jou graag om hul bekostigbare, gerieflike en vriendelike verblyf met 'n knus atmosfeer en puik ligging te geniet. East View House is op die hoek van Oos-laan en Osborne-weg in Arcadia geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolene H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees! Ons het regtig baie lekker gebly, die plekkie wat vir ons gegee was perfek. Uitstekende kliënte diens. Ontbyt albei dae uit die bo...
Sien meer
Okt 2024
Elizma H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en veilig. Baie lekker gebly. Was gerieflik, skoon en ontbyt was 'n bonus! Sal East View definitief aanbeveel en sal in die toekoms w...
Sien meer
Des 2023
Tjaart V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie behulpsaam en vriendelike diens. Sien sterre.
Nov 2023
Stefan E
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir besoek aan oog-instituut. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Apr 2023
Marlene N
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie vriendelik ontvang deur Lynette al was dit baie laat die aand. Die ontbyt wat ingelsuit was by oornag, is 'n groot bonus. Heerlike kos en kof...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink EastView Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-laan 175, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjMDQyMzFiLTM5MzktNDdiMS1iOGU3LTU5MmNhY2Y3NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 175 East ave. Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.741701075589 28.217962690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang