Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastbrook River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sinobia B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Die plek was heerlik en baie rustig. Sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en mooi. Rustig en baie mooi plek, great host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Magnificent. For the perfect, best-of-both-worlds type of getaway. Perfectly nestled in a valley between a couple of mountains, just outside of Sedgefield. Beautiful enough to experience the splendour of nature at its best. Close enough to quite a few beaches to enjoy the feel of sand between your toes. Absolutely stunning. Thank you, John and V for your hospitality during my stay. Your place is blessed with every nuance a nature lover will be able to appreciate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastic, fantastic, fantastic. The 30 km cycle loop is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
1 nag
5.0
Mrt 2023

Peacefull, braai and lekker. Lovely hosts and a great location. Will defenitly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustige asemhaalplek in die natuur! Hierdie is die ideale plek vir wegbreek van die alledaagse gejaag. Netjies, skoon, ten volle toegerus en boonop omring deur die mooiste natuur in 'n veilige en rustige omgewing. John en Vee is 'n puik gasheer en gasvrou en het my dadelik welkom laat voel. Mens voel sommer tuis met die intrapslag! Dit was vir my 'n belewenis om saans buite te braai onder die sterre, en ek kon my verluister aan al die unieke naggeluide. Soggens het ek ontwaak met die mooiste voëlgesang, en kon my koffie en beskuit op die stoep geniet, wat 'n voorreg! Ek wens net ek kon langer bly, drie dae was hopeloos te kort! Sal beslis weer by Eastbrook River Village wil bly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsha V
1 nag
5.0
Feb 2023

Hoogs aan te bevole. Baie gasvry. Skoon en netjies. Baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige, goed ingerigte verblyf. Ons het net 1 aand geslaap, maar wens ons kon langer bly. Goed ingerig, ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oorbly en vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rustig en prentjiemooi. Dit was so mooi en so lekker en rustig en privaat. Ons het tot sterre gekyk in die aand en die rivier swem was 'n experience. Die eienaars gaan uit hulle plek om 'n mens welkom te laat voel. Sal definitief gou weer en vir langer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline G
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Beautiful, scenic place to stay. Peace and quiet, wonderful place to recharge oneself and close enough to still go into town without being in town. It is cold in winter so bring warm clothes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastbrook Plaas, Hoogekraalweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35827517e2b27aa35fe77c3dc76bbe08209d229a985aac1dc3e815263e1388b1757f783344a6eb22d74168aa1f150711755e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Eastbrook Hoogekraal Road 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.986283066744 22.801570262919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang