Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastbrook River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Amanda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties! Ons het baie lekker gebly, die massiewe stort, badkamer en bad is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Absolutely fantastic. Die plek is 'n waardevolle diamant, as ek kon sou ek sommer 'n paar weke gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinobia B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik. Die plek was heerlik en baie rustig. Sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisinda V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2025

Terleurstellend. Die verblyf was buitensporig duur vir wat ons gekry het. Die eenhede is nie ten volle toegerus nie. Ons eenheid het net 1 gewone glas gehad en verder net 3 wynglase. Die messe is so stomp dat ek nie 'n tamatie kon sny nie, en tussen die 2 eenhede wat ons bespreek het, was daar nie genoeg skerp messe vir 5 mense nie. Die kombuisie het skaars die basiese toebehore. Ons moes vra vir 'n skoon handdoek omdat daar 'n bruin kol op was. Die swembadstoele is aanloklik, maar is vol voëlmis, en die stukkende kussing daarop het ook vuil vlekke daarop. Die roosters wat beskikbaar is, is nie skoon nie, en ons het besluit om eerder ons eie te koop. Die internetverbinding is swak. Die eenhede het geen plek om swemhanddoeke of klere te hang nie, en ons moes dit oor die muur drapeer. Die dakwaaier in die kinders se eenheid het nie gewerk nie, en die sinkdakblyplekkies word verskriklik warm sodat geen mens dit in die middae daar kon hou nie. Die gasvrou het wel 'n klein staanwaaier aan die kinders voorsien. Die eenhede het beslis lugverkoeling nodig. Die woord "lodge" is misleidend aangesien daar stukkende wasmasjiene en skroot by die ingang van die erf staan.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Adriaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en mooi. Rustig en baie mooi plek, great host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Aangenaam, en die woude ongelooflik mooi. Die plek kort waarskynlik sosiale fasiliteite soos 'n braai area, kuierplek met miskien 'n pooltafel, tafeltennis, 'n kroeg en 'n swembad. Die kamers kort ook meer vensters en ventilasie; dit is baie warm en bedompig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelie M
1 nag
4.4
Nov 2024

Ek het heerlik gebly. Oulike woonstelle, baie spasie binne en buite, en daar is stapplek ook. Loved the shower. Dis volledig toegerus, jy kan maklik langer bly om die area te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Magnificent. For the perfect, best-of-both-worlds type of getaway. Perfectly nestled in a valley between a couple of mountains, just outside of Sedgefield. Beautiful enough to experience the splendour of nature at its best. Close enough to quite a few beaches to enjoy the feel of sand between your toes. Absolutely stunning. Thank you, John and V for your hospitality during my stay. Your place is blessed with every nuance a nature lover will be able to appreciate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastic, fantastic, fantastic. The 30 km cycle loop is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
1 nag
5.0
Mrt 2023

Peacefull, braai and lekker. Lovely hosts and a great location. Will defenitly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastbrook Plaas, Hoogekraalweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35827517e2b27aa35fe77c3dc76bbe08209d229a985aac1dc3e815263e1388b1757f783344a6eb22d74168aa1f150711755e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Farm Eastbrook Hoogekraal Road 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.986283066744 22.801570262919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang