Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastbrook River Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastbrook Plaas, Hoogekraalweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eastbrook River Lodge is ideaal geleë in die hartjie van die Tuinroete op 'n historiese plaas tussen Knysna en Sedgefield. Dit is 'n oase met maklike toegang tot die N2 en is omring deur inheemse woude met 'n 1,2 m lange rivierfront en groen valleie wat dit die ideale bestemming maak vir natuurliefhebbers en stadsjapies wat wil wegbreek vanaf die stad se gejaag.

Verblyf is beskikbaar in 8 opgeknapte oopplan-woonstelle wat modern en ruim is met slaapplek vir 2 tot 5 volwassenes. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg. Elke woonstel het sy eie parkeerplek, aparte ingang, badkamer, kombuisie, privaat tuin, stoep en braai en vuurmaakhout word voorsien. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.

Gaste het ook toegang tot water vanaf 'n natuurlike fontein. Alle gryswater word herwin en gebruik vir die tuine.

Daar is verskeie aktiwiteite op die perseel, soos voëlkyk, fietsry, kajakroei, swem, voetslaan, draf, piekniek, visvang of net ontspan op die stoep. Met 'n unieke tipografie bied dié plaas verskeie plante, bossies, bome, insekte, paddas, voëls en ander diere. Kajakke, kano's en staanroeiborde is te huur of gaste kan hul eie bring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Eastbrook River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eastbrook Plaas, Hoogekraalweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eastbrook River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastbrook Plaas, Hoogekraalweg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35827517e2b27aa35fe77c3dc76bbe08209d229a985aac1dc3e815263e1388b1757f783344a6eb22d74168aa1f150711755e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Eastbrook Hoogekraal Road 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.986283066744 22.801570262919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang