Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastford Country Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Views on views. Amazing views. Nicely furnished place with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Subramoney M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderful. Was my best stay away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly, stil en rustig. Lekker gekuier, ruim, lieflike uitsig. Alles daar wat jy benodig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Comfortable, beautiful, relaxing. We had a wonderful stay! Would strongly recommend Eastford Country Estate to anyone staying in Knysna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Galloway M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very comfortable. Will definitely book again when going to Knysna. We really enjoyed our stay at Eastford Country Estate. The accommodation is of a high standard, the view is spectacular, and the host is helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker paasnaweek. Ons was baie beïndruk met die huis, netheid, uitsig en meer alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooi uitsig, spasie, rustig. Mooi uitsig oor Knysna met baie spasie en baie rustig, geen geraas nie. Beste plek om te wees om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Goed uitgerus in die stilte met mooi uitsig. Baie lekker rustig met mooi uitsig, naby genoeg aan winkels en restaurante maar ver genoeg om weg te wees van die gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lafenis vir die siel - uitsigte en gemak. Die plekkie is medisyne vir die siel. Asemrowende uitsigte, rustig in die natuur, ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Alarmstelsel. Dat daar 'n inverter is wat ten minste WiFi en ligte aanhou gedurende loadshedding, is 'n baie groot bonus. Ons is mal oor Eastford Country Estate en hoop om weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisma B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Stunning view! We stayed in number 12. A beautiful house with stunning views of Knysna town, Knysna Heads and surrounding area. The house was clean, spacious, and had everything we needed for our four-night stay. Erica is a friendly and accommodating host and made us feel at home from the moment we arrived. What a lovely stay. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eastford Country Estate Private Nature Reserve, Ou Kaapweg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9FX3dAISYb8jZ5GxvIQct49bhEOCIixvMcRST4gl5GtOkywx77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Eastford Country Estate Private Nature Reserve Old Cape Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020928322366 23.020133972168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang