Eastwoods Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daniestraat 2, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eastwoods Lodge bied verblyf in Springs, Gauteng met die opsie van ontbyt. Die lodge is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in die omgewing kan verken.
Die verblyf beskik oor 14 kamers met 'n Afrika-tema en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak in elke eenheid.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die gemeenskaplike eetarea het 'n paar tafels en stoele en gaste kan 'n heerlike, opsionele Engelse ontbyt daar geniet.
Daar is 'n groot tuin met 'n dam en 'n swembad. Dis ideaal vir 'n ontspannende wegbreek. Die eenhede het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom is langs 'n landingstrook en naby verskeie winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Daniestraat 2, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink Eastwoods Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daniestraat 2, Springs, 1559, Gauteng