Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy 4 Dayz

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig en netjies en gemaklik! Heerlike blyplek met aangename omgewing en lekker landelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We would go back. Fantastic location. A very unique home. Well equipped. The pool was a welcome feature in the summer heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustig en gerieflik. Dankie vir 'n heerlike naweek. Ons is gou weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Die naweek was goed vir my siel! Dankie vir 'n wonderlike naweek in Easy 4 Dayz. Ek kom verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Very relaxing stay. Loved the braai area on the deck with the splash pool. Close to all restaurants in town. Comfortably furnished and kitted out with all you need. Definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Wonderful and relaxed. Beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Easy 4 Dayz
So glad you had a good stay. We hope that you will visit again soon!

Melanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Kos vir die siel. Ons het 4 dae by Easy 4 Dayz spandeer en het lanklaas so lekker ontspan. Heeldag by die lieflike swembad gelê. Dit is so rustig en die geriewe is great! Baie lekker in McGregor geëet ook! Ons kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Easy 4 Dayz
So glad you enjoyed your stay, Melanie. We look forward to welcoming you back.

Alisa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Netjiese huisie, perfek vir 'n rustige wegbreek. Skoon en rustige dorpie. Die huis het 'n wonderlike braai-area, maar die braairooster moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Easy 4 Dayz
So glad you enjoyed your stay, Alisa. Thank you for bringing the issue of the braai grid to our attention. We shall attend to it. We hope you will return!

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Netheid, rustigheid beklemtoon. Baie skoon en netjiese plekkie! Ek het veral van die voorstoep gehou waar mens tot in lengte van dae die bedrywigheid (of altans, tekort daaraan) in Voortrekkerweg kan dophou. Die swembad was mooi skoon, die braaigeriewe was bobaas, alhoewel ek 'n paar stukkies hout sou verkies het met ons aankoms. En dalk 'n lig by die braai. Maar dit is kleinigheid. Die kombuis is ingerig met net die beste - wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas, stoof en koffiemasjien. Maar ek sal elke dag van die week dit geruil het vir konstante warm water vir 'n lekker stort. Op die oomblik kry jy óf derdegraadse brandwonde óf bibber van die koue met geen tussenganger. Mens wonder altyd hoekom die fêncy toebehore vir die kombuis aangeskaf is maar dan kort geskiet het met 'n gepaste geyser. Maar dis maar my opinie. Verder het ons die naweek baie geniet! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Easy 4 Dayz
Hello, Jaco Thank you for your feedback - especially about the hot water and braai wood. We are glad, though, that despite that, you had a good weekend and hope you will return.

Zuné S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2022

Baie lekker dorp en plek om te bly! Ek sou wel net blindings voor die sitkamer- en kombuisgedeelte wou hê. Dit voel bietjie of my privaatheid geskend word! Verder was dit heerlik!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Easy 4 Dayz
I am glad you enjoyed your stay, Zuné. As it so happens, sun shades are being installed today. I do hope you will return and stay with us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 415

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 85, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ee3a3ee81d33c3026853689e1cd2219d2155919f22c843e8250d0d5a077b7b9ffeb826d4435e4b0189d71879e2dc8c4b51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 85 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951977795669 19.823380393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang