Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Easy Stay - The Tyrwhitt 807

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Easy Stay - The Vantage 807 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in The Tyrwhitt-kompleks in Rosebank. The Tyrwhitt is net 230 m van die Rosebank Mall af met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.

Die woonstel het 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Onbeperkte WiFi is gratis beskikbaar.

Dit sitarea lei na 'n klein balkon.

The Tyrwhitt is 9 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km weg is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9fe38c57f0814071c0f876cb3a8f8a3e8fbc63a23ba619aeb195d5568ae194bd945d111c687976b130758be7927d2a05ac4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.14567173015 28.039934365468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345