Easy Stay - The Vantage 112
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-laan en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 112 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is gerieflik geleë en is net 800 m van die Rosebank Winkelsentrum af met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die nabye omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die leefarea het 'n slim-TV met toegang tot Netflix en YouTube. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n klein balkon.
The Vantage is net 8 km vanaf die Johannesburg Stadion, 13 km vanaf Gold Reef City en die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat net 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath-laan en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-laan en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng