Easy Stay - The Vantage 117
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 117 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage het 'n gerieflike ligging, net 800 m van Rosebank Mall af en bied maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die area.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster, asook 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en daar is 'n sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix en YouTube. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n balkon.
The Vantage is 8 km van Johannesburg-stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 38
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 117 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng