Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Easy Stay - The Vantage 203

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Easy Stays Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Easy Stay - The Vantage 203
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Templeton B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Templeton B

Refreshing and peaceful.

Very quiet, clean, and secure apartment. It was quite relaxing, with safe streets. A 5-minute walk to the mall and an easy walk to restaurants.

Engela F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F

Baie skoon en netjies en waarde vir geld.

Stapafstand tot eetplekke en winkels. Baie veilig, netjies en skoon!

Hester C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C

Gasvry, vrede, omgee, skoon, gerieflik, baie veilig, bekostigbaar.

Vandat ons bespreek het, het The Vantage 203 al begin om met ons te kommunikeer, soos 'n goeie, gasvrye familielid en het ons baie welkom en rustig gevoel. Hul aanwysings en oproepe het baie gehelp om ons te verseker dat ons welkom is by hulle en nie net 'n geld bedrag vir hulle is nie. Hul sekuriteit by hul ingang is uitstekend en mens se voertuig parkeer in 'n veilige, ondergrondse parkeer garage, vanwaar jy dan met 'n hysbak opgaan na jou verblyf. Jy kom ook maklik uit die garage area in die verkeer in, wanneer jy iewers heen wil ry. The Vantage 203 het ook 2 parkeerplekke vir 2 voertuie vir hierdie woonstel, indien julle meer as 1 voertuig het waarmee julle reis. Die hele blok se omgewing is mooi skoon en netjies en die straatverkeer pla glad nie. Jy hoor dit basies glad nie in die woonstel nie. Volledige toegeruste selfsorg, stil woonstel, met handdoeke en toiletpapier ingesluit. Heerlike verblyf vir 1 of 2 nagte, of selfs vir 'n maand of langer. Die woonstelblok word nie geaffekteer deur liadshedding nie, aangesien hulle daarvoor voorsiening gemaak het. Dus werk die ligte, stoof, yskas, warm water en hysbak perfek, ongeag loadshedding. The Vantage 203 is ongeveer 500 m vanaf die fantastiese, moderne Rosebank Mall. Maklike stap afstand. Ons sal dit weer gebruik.

Estee V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estee V

Goeie ligging, netjies en gemaklik.

Die eenheid was baie netjies, skoon en gemaklik. Die wasmasjien was baie handig en WiFi was goed. Veilige parkeerplek en naby aan eetplekke en Rosebank mall.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1e69944b22e179ee9a5e34b33cf30df512307eacdec8ef80f2806c26dde09c14bdbb63eda3bf5678dab32864016d4f49ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Corner of Bath Avenue and 23 Tyrwhitt Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.144903653368 28.04101797791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang