Easy Stay - The Vantage 303
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Badlaan en Tyrwhitt Laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 303 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. Die kompleks is net 800 m vanaf Rosebank Mall met maklike toegang tot restaurante.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die ander badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 en in die sitarea is daar 'n slim-TV met toegang tot Netflix en YouTube. Gratis WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon wat 'n klein tafel en 2 stoele het.
Die kompleks is 8 km vanaf Johannesburgstadion en 13 km vanaf Gold Reef City. Die naaste lughawe is die O.R Tambo Internasionale Lughawe wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 38
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Badlaan en Tyrwhitt Laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 303 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Badlaan en Tyrwhitt Laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng