Easy Stay - The Vantage 407
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 407 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel, geleë in The Vantage-kompleks, Rosebank. The Vantage is net 800 m van die Rosebank Mall af met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis het 'n toonbank en lei na die sitarea wat 'n slim-TV met toegang tot Netflix en YouTube het. Onbeperkte WiFi is gratis beskikbaar.
The Vantage is 8 km van Johannesburg Stadion en 13 km van Gold Reef City af. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath- en Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng