Easy Stay - The Vantage 604
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 604 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in die Vantage-kompleks geleë is. Dié kompleks is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum en bied maklike toegang tot verskeie restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n tweesitplektafel met stoele en die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea het 'n klein balkon.
Die Vantage-kompleks is net 8 km vanaf Johannesburg-stadion, 13 km vanaf Gold Reef City en net 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 604 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng