Easy Stay - Vantage 106
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - Vantage 106 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die The Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is net 850 m vanaf Rosebank Mall en bied maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die woonstelgebou is na aan die Johannesburg Stadion en Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is net 24,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tyrwhitt-laan 23, Rosebank, 2196, Gauteng