Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E'bay Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Piet & Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 47 resensies vir E'bay Apartments
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rika K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

N moet bly plek.

Absoluut amazing, alles wat jy nodig het. Hoogs aanbeveel.

Quinton W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W

Baie lekker.

Ek en my gesin het dit baie geniet, dus veilig, skoon en lekker privaat.

Yolaine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolaine S

Baie rustig en veilig.

Behalwe vir die goederetreine wat op en af ry, was dit 'n baie rustige naweek.

Lesley Ann B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley Ann B

Naweek was leke.

Ja, ons as gesin het die tyd geniet en die plek verken. Die mense is baie vriendelik. Overall 'n great plek om weg te breek.

Beatrice S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Baie skoon goeie verblyf behalwe motorveiligheid.

Baie skoon lekker verblyf. Voel net onveilig met parkering.

Pierre C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre C

The stay was okay. We enjoyed it.

The stay was okay. We enjoyed the silence.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Erica P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P

Fantasties.

Dit was 'n lekker ondervinding, het dit regtig geniet, dis net die "ramp" na eenhede is bietjie styl. Anders 'n baie lekker plek.

Melanie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Visit very pleasing.

If you want to get away from city life, it is a very quiet, peaceful place and a very reasonable price for your money. It is a place l will want to come back to if l need some me time.

Karl S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl S

Gemaklik, skoon, baie goeie waarde.

Groot kamers, gemaklike kombuis. Niks is te veel gevra nie!

Meliza S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza S

Die Beste plek vir 'n wegbreek.

Die eenheid het alles gehad. Ons buurmense was baie vriendelik. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by E'bay Apartments, sal enigetyd weer gaan.

Adri V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Wonderlike tyd gehad.

Sal weer terugkeer. Plek het alles wat jy nodig het.

Jacklyn D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacklyn D

Baie lekker en rustig.

Baie rustig en veilig.

Wesley D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley D

Rustig.

Rustig, stil en die moeite werd.

Veradene J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veradene J

Lekker bekostigbare, veilige, rustige plek.

Kan aandag aan die beddegoed gee, die hoofkamer se lakens was vuil asook die kombers. Verder was als baie lekker.

Khalid G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khalid G

Value for money in Elandsbay.

Nice unit with DSTV package. Close to the beach but no sea view.

Valencia J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Valencia J

Place was nice and cozy online photos juat needs to be updated.

The only problem we had was that the ad says to bring our own towels but does not mention cleaning things for the kitchen there is not even a dishcloth so we had to buy all that. The other thing is we had loud party neighbours that did not abide by the rules of 10:00 music soft and on top of that there is a constant train running and the place is next to train rail. No sleep was gotten but its a lovely place and we did explore a lot.

Bernadaph A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bernadaph A

Pleasant and unpleasant.

The fridge didn't work properly and had to throw food away, a bigger fridge would do and please tell people to bring mosquito repellant.

Annalise F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise F

Heerlik.

Die eenhede het werklik alles wat mens nodig het teen 'n bekostigbare prys. Alles is stapafstand en tensy jy die weskus of die grotte wil verken hoef jy nie weer voor jy vertrek in jou voertuig te klim nie. Ons gaan definitief weer daar vakansie hou.

Stroebel N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stroebel N

Lekker, rustige plek.

Baie rustig en naby see. Net die trein wat agter huis verby ry, raas maar baie.

Pricella O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pricella O

Baie rustige plekkie.

Plekkie is baie netjies. Die beddegoed was bietjie verouderd, maar dit was skoon.

Melanie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

Very quiet.

Place to go if you want to get away from city life, kids enjoyed it.

Nina R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina R

Really worth the drive from Cape Town.

Piet and Annelie were very friendly and thoughtful. We had a great time and on Piet's recommendation, we got to see the cool San cave paintings.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Melanie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Lekker en rustig.

Baie dankie aan die eienaars vir netjiese en volledige toegeruste eenhede, ons het dit baie geniet en ook die rustige atmosfeer van Elands Baai.

Ellen V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V

Rustig en stil.

Dit was lekker en ons het ons baie geniet. Alles was op hulle plek, beddens was reg. En daar was alles, al wat daar kortgekom het was 'n strykyster.

Marlene C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Verblyf was baie fantasties.

Hoogs aanbeveelbaar! Verblyf is sentraal, stapafstand na die beach, veilig en baie stil buurt en baie netjies. Diens was uitstekend, soos gewoonlik. Verblyf is baie gerieflik. Dis die rede waarom ons altyd terugkom na E'bay Apartments.

Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Gerieflik.

Gerieflik en baie sentraal geleë. Baie skoon en netjiese verblyf.

Jacques B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Gerieflike akkommodasie en sentraal geleë.

Fasiliteite was voldoende.

Ilze W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze W

Ongelooflik lekker gebly.

Ek sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel, want dis netjies skoon, jy het niks meer nodig nie. Dis loopafstand na winkel hotel, asook die see. Parkering bietjie min vir almal wat met meer as 1 voertuig per woonstel gaan oorbly, maar ons het almal saam 'n plan gemaak.

David M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Baie basies.

Reg langsaan spoorlyn, treine ry vanaf 3 uur soggens. Kry min rus.

Estelle A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle A

Not value for money.

Old furniture. Dirty shower. No bedroom cupboards.

Shané P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané P

Mens voel tuis en rustig by hierdie verblyf.

Daar is alles wat mens benodig om 'n rustige naweek weg te beleef.

Ursula J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J

Uitstekende waarde vir jou geld, netjies, aangename eienaars.

Ons was 4 families wat tuis gegaan het by E'bay Apartments, waarvan 3 gesinne van die Oos-Kaap, Port Elizabeth was. Almal was aangenaam verras deur die uitstekende diens en waarde vir ons geld. Annelie, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Die chalets was baie skoon en van goeie gehalte en alles, van die beddegoed tot die breekgoed, was van goeie kwaliteit. Annelie se ontvangs was ook baie hartlik en sy met haar gesin het ons baie welkom en tuis laat voel. Annelie het ons nooit ongemaklik laat voel tydens ons besoek nie, en sy het ons ten volle vertrou. Dit het ons baie goed laat voel en die res van ons familie was baie beïndruk met die ontvangs en behandeling van E'bay Apartments se eienaars. Volgens ons familie sal hulle definitief weer terugkeer na Elandsbaai en veral tuisgaan by E'bay Apartments. Dankie vir uitstekende, puik diens. Ons is 100% tevrede en sal definitief weer van die diens gebruik maak.

Francois S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Uitstekend.

Het die kuier heel geniet, sal definitief weer 'n draai in E-Bay maak.

Aphiwe D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe D

Great place, peaceful, we enjoyed ourselves.

Best place to be. Owners are friendly and kind.

Letisha S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letisha S

Waarde vir geld.

Al 2 huisies waarin ons as groep gebly het was netjies.

Morne S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S

Elandsbaai se mense is fantasties!

Al voorstel wat ek sou maak is dat die eienaar 'n paar duidelike reëls neerlê. Die groep wat langs ons gebly het, het op ons voorstoep opgegooi. Hulle was heelwat raserig, en ons het ons maar bedags en saans uit die voete gevat. 'n Goeie reël sal wees geen musiek na 22:00 saans en geen musiek vanuit motors. Verder het ek bitter lekker gekuier in 'n fantastiese dorpie.

Ilze W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze W

Heerlik.

Ek sal altyd dieselfde huisies bespreek, want dis rustig en baie skoon. Die eienaar moet net sorg dat daar altyd iemand beskikbaar vir is as die krag byvoorbeeld afgaan, want ons het amper 'n uur gesukkel om hom in die hande te kry. Dis loopafstand na die winkels, asook die see, baie vriendelike mense.

Quinton L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Quinton L

As jy hou van die geluid van treine deur die nag is die plekkie ideaal.

Die plekkie is prakties en voldoen aan 'n huisie weg van die huis. Ongelukkig was ek nie voorbereid op die treine wat ongereelde ure 20 meter verby slaapkamer ry nie!

Sonja D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Gerieflike selfsorgverblyf

Netjies en skoon - sal definitief aanbeveel!

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alec R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alec R

Lekker rustig.

Het dit geniet en sal weer gaan.

Jan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Pragtige plek, maar wie kan slaap 20 m van treinspoor?

Dis slegs sowat 20 m van die treinspoor af met omtrent 6 treine met 100 trokke, elke 2 ure, wat elke aand verbykom. Daar is geen mens wat 'n oog kan toemaak nie. Die baie treine maak jou mal saans.

Joline S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joline S

Goeie waarde vir geld - lekker gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie gerieflik en goed toegerus. Die diens deur LekkeSlaap was wonderlik - welgedaan!

Heinrich V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich V

Slegs indien jy sakpas wil oornag, maar nie vir vakansie nie.

Netjies en alles wat nodig is, is beskikbaar. TV kan vervang word. Baie hinderlik egter is die ysterertstrein wat byna teenaan die chalets verby ry en dit enige tyd van die dag, 'n paar keer per dag.

Sune D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune D

Alles was goed!

Die personeel het vriendelike, vinnige diens gelewer.

Vanaf R950
R950 R380
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R380
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 118, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzZjlkMzZiLTQ4MjctNGQyZS1iMDZiLTY3NGMwNDUyNGVlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R380 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 118 Skool Street Elandsbay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.310600634279 18.343248268665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang