Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E'bay Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 118, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R380 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

E'bay Apartments is 4 identiese selfsorg-eenhede wat aan die Weskus geleë is. Ervaar die hawe-aktiwiteite of geniet die branderplankryerparadys.E'bay Apartments is die ideale oornagplek gedurende die skouspelagtige weskusblommeseisoen. Of jy nou die wonderlike weskus verken of op jou motorfiets ry, Elandsbaai is 'n besliste oornagplek. Ons sien uit daarna om jou by Elandsbaai te verwelkom.

Die 4 selfsorg-eenhede is volledig toegerus vir die perfekte wegbreekweek of naweek. Bring net jou eie handdoeke, kos en klere saam. Elke eenheid het 'n kamer met 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en in die sitkamer is daar 2 slaapbanke. Die eenhede het gemaklike slaapplek vir altesaam 6 gaste. Die badkamer word gedeel en daar is net 'n stort. In die sitkamer het ons 'n TV met DStv met hotelpakket.

Neem asseblief kennis; dit is nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie. Die eenhede het nie see-uitsigte nie maar ons is stapafstand van die strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Rika K
Saam met lewensmaat
5.0
N moet bly plek. Absoluut amazing, alles wat jy nodig het. Hoogs aanbeveel.
Aug 2024
Quinton W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ek en my gesin het dit baie geniet, dus veilig, skoon en lekker privaat.
Apr 2024
Yolaine S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en veilig. Behalwe vir die goederetreine wat op en af ry, was dit 'n baie rustige naweek.
Sep 2023
Erica P
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Dit was 'n lekker ondervinding, het dit regtig geniet, dis net die "ramp" na eenhede is bietjie styl. Anders 'n baie lekker plek.
Jul 2023
Melanie M
5.0
Visit very pleasing. If you want to get away from city life, it is a very quiet, peaceful place and a very reasonable price for your mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Piet & Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 118, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink E'bay Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R380
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R380
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 118, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzZjlkMzZiLTQ4MjctNGQyZS1iMDZiLTY3NGMwNDUyNGVlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R380 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 118 Skool Street Elandsbay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.310600634279 18.343248268665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang