Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebb & Flo

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 55, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 R3 780 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ebb & Flo is 'n kontemporêre dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat in die 16 Mile Private Beach Estate in Yzerfontein geleë is, met see-uitsigte en 'n balkon wat na die Atlantiese Oseaan kyk.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, waarvan een op die grondvloer is, asook 'n gastetoilet. Die eerste 3 slaapkamers is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, en die en suite-badkamers het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser is ook in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stroomkanale wat slegs vanaf gaste se eie rekeninge toeganklik is. Toegang tot gratis Wi-Fi, 'n omskakelaar met batteryrugsteun, voldoende om die TV en Wi-Fi aktief te hou tydens kragonderbrekings, is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n toe patio met 'n ingeboude braai, 'n kroeg met 'n yskassie en stoele.

Die leefareas het stapeldeure wat uitloop na 'n onderdakstoep buite met gemaklike buitesitplek waar gaste na 'n besige dag kan ontspan. Die huis beskik ook oor 'n soutwater-swembad sowel as 'n dubbelmotorhuis met wasgoedgeriewe en 'n kisvrieskas. Hierdie eiendom is veilig met 'n alarmstelsel met terug-na-basis sekuriteitsreaksie, binnebalke en CCTV-kamerastelsel.

Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand, restaurante, staproetes, fietsritte, en 'n kort entjie se ry na die Weskus Nasionale Park en Langebaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Ebb & Flo
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean Front Quay 55, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebb & Flo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 55, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7bce2cb2d4f085d91130109b322d7229710c208be423cb07c9592ac2eb9165aeab57ee011b70eaf67d397553a641726677b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 55 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.335750477109 18.162212573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang