Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebb & Flow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkes-laan 2, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R726 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ebb & Flow is in Leisure Island in Knysna, net 'n paar meter van die strandmeer af, geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 stylvolle vakansiewoonstelle wat apart of as 'n geheel gehuur kan word.

Ebb bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en Flow bied verblyf aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke oopplan-woonstel het 'n badkamer met 'n stort, kombuisie en sitarea. Die slaapkamer word geskei deur 'n halwe baksteenmuur en daar is plafonwaaiers vir die somermaande.

Die kombuisie het 'n tweeplaat-gasstoof en yskassie onder die werksblad, tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike stoep waar die seebries waai, ideaal vir somersdae.

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Parkes-laan 2, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebb & Flow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkes-laan 2, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc057e81e03a318fa167d06b34cca8b183572f5e5d64166968517afdc35ba792d208c6e4d60eb5cc8f143dad273107f9e54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Parkes Lane Leisure Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070232939934 23.064768660119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang