Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebb & Flow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkes-laan 2, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R726 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ebb & Flow is in Leisure Island in Knysna geleë, net 'n paar meter van die strandmeer af. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstelle wat apart of as 'n geheel gehuur kan word.

Ebb het slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed en Flow het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke oopplan-woonstel het 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie en sitkamer. Die slaapkamerarea word geskei deur 'n halwe baksteenmuur, en daar is plafonwaaiers vir die someraande.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie onder die toonbank en tee- en koffiemaakgeriewe, en die sitkamer het 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike buite-area, ideaal vir daardie somersdae en laat die seebriesie in.

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Ebb & Flow
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Parkes-laan 2, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebb & Flow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkes-laan 2, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc057e81e03a318fa167d06b34cca8b183572f5e5d64166968517afdc35ba792d208c6e4d60eb5cc8f143dad273107f9e54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Parkes Lane Leisure Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070232939934 23.064768660119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang