Ebbe Flut Surf n Turf
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 090 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ebbe Flut Surf n Turf is 'n ruim selfsorghuis in De Kelders, wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende. Dit bied lieflike see-uitsigte oor Walkerbaai en Hermanus met berge in die agtergrond.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 4 slaapkamers met 'n gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n enkelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad, en die tweede badkamer het 'n bad en 'n instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en kisvrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket.
Buite kan gaste 'n groot tuin met braaigeriewe geniet. Die verblyf het 'n hek wat kan sluit, 'n alarmstelsel en 'n omsetter vir ononderbroke krag tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar, en gaste is 'n entjie se stap vanaf De Kelders-kranse en 2 km vanaf Walkerbaai-natuurreservaat wees. Gansbaai is bekend vir die besigtiging van walvisse en die grootwithaai van Junie tot November.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Villiers-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Ebbe Flut Surf n Turf het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang