Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joanna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gerieflik en gasvryheid soos min plekke. Baie gerieflik, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Goeie more Joanna! Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor Ebenezer Gastehuis. Ons het julle kuier so waardeer. Ek hoop regtig dat julle sommer gereeld sal kom oorslaap. Sien uit na ons volgende kuier. Mynie

Wilna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekke verrassing. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Wat 'n groot voorreg om julle hier te kon ontvang! Ek glo julle sal sommer gou weer kom inloer. Daar was nie eens tyd vir die lekker melktert nie. Kom kuier asb. weer. Mynie Short

Abrie S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

10 uit 10 vir Ebenezer. Wonderlike plek om te bly. Alles was uit die perfek van aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Abrie! Julle was uitsonderlike gaste! Ek waardeer julle positiewe terugvoer. Volgende keer drink ons tee in die tuin. Sien uit na julle volgende besoek.

Rohan D
1 nag
5.0
Jun 2023

Vreeslik bederf. Tannie Mynie is 'n ongelooflike gasheer, sy gaan rerig uit haar pad uit vir haar gaste. 'n Regte juweel in Groblersdal. En haar tuisgebakte melktert is topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Rohan, Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak my so gelukkig om te weet dat jy lekker hier kuier. Dankie dat jy Ebenezer Gastehuis gekies het. Jy sal altyd welkom wees hier. Altyd. Sien jou gou weer. Mynie

Debbie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Ongelooflik gasvry! By Mynie is almal familie! Sy monitor jou selfs op die pad. Maak seker jy ry veilig en groet jou met soveel liefde wanneer jy arriveer. Die kospakkies is hemels en haar vreugde vir die lewe is aansteeklik. Ek sal verseker weer daar oorslaap. Mynie is lief vir mense! Sy is 'n pragtige gasvrou. Nêrens in die hele SA het ons al so iets ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Debbie Jy het my in trane. Ag liefste mens. Dit is hoe ek groot gemaak is. Een laat middag het mense voor ons huis stil gehou wat pad gevra het. My ma het die mense (van Holland) ingenooi. Hulle het toe sommer eers die volgende dag gery. Dit is so 'n groot voorreg om mense te ontvang. Hierdie huis sou so arm gewees het as hier nie kuier mense stil gehou het nie. Ek waardeer dit so dat julle juis Ebenezer gekies het. Laat dit met julle goed gaan liefste Debbie. Aanvaar dat die Here julle liefhet en vir julle sal sorg. Sien julle sommer gou wee. Mynie

Charmaine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Fantasties! Kom definitief terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Liefste Charmaine Ek hoop jou volgende besoek is sommer om die draai. Dit was so 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Ons Hemelse Vader bederf my om julle na my plekkie te stuur. Julle is vir altyd in my hart vasgeteken. Sien julle gou weer. Mynie Short

Jeanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ek en my man het vir 2 nagte oorgebly om in die omgewing met ons scramblers te gaan ry. Mynie het ons baie vriendelik ontvang en werklik probeer om dit vir ons gemaklik te maak. Haar kennis van die omgewing het ons gehelp om mooi roetes uit te werk om te gaan ry. Ons is elke dag met 'n heerlike kospakkie verras! Ons beplan reeds om in die winter wanneer die aalwyne blom weer daar te gaan bly. Dankie Mynie. Jy is 'n gasvrou duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
JEANNE! Wat 'n avontuur om julle hier by EBENEZER SELFSORG te ontvang! Julle het my so geinspireer met die vryheid en rustigheid wat julle uitleef. Ons is het intussen (julle) eenheid opgegradeer. Dit sal teen einde Februarie op al die platforms aangebied word. Ek hoop regtig julle kom kuier in die winter! Ek gaan selfs 'n braai plekkie vir julle bou! Tot ons mekaar weer sien! MYNIE SHORT

Monika B
1 nag
5.0
Nov 2022

Baie goed. Baie dankie vir Mynie, sy is 'n wonderlike mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Monica, ek is altyd verstom oor die gaste wat hier by my aandoen. Wat 'n groot voorreg om jou as gas te ontvang. Jy is so 'n opregte, lieflike mensie. Dit maak my so gelukkig as mense hier aandoen en so lekker by my plekkie kuier. Ek hoop regtig dat jy sommer gou weer sal kom inloer. Mynie Short.

Ludwig M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Vriendelik, skoon en netjies, pragtige tuin. Baie vriendelike gasvrou, het baie lekker gebly en gaan definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Ludwig Dit was so 'n voorreg om jou as gas by ons te ontvang. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit na jou volgende besoek. Mynie

Ineke A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Our stay at Ebenezer was wonderful. The accommodation was very good and comfortable. It was clean and safe. Our hostess was very friendly and accommodating and went the extra mile to help us and make us feel welcome. We will definitely stay there again if we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynie
Ebenezer
Ineke, what a beautiful couple. It was such a honor to have you as my guests. It feels like family visiting. I hope to see you soon and please come and stay for a few days. Mynie Short

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mynie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3dc27eb8582da6d450d351e7f220e96af1ee3a7dd8292fa1b1951fc4d35258c709fc009351cc642014f49e61f5a6ec7655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 22 Buffel Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.164561604622 29.385713338852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang