Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ebenezer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op 'n residensiële perseel in Groblersdal.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, badkamer en 'n werkspasie. Die oopplan-leefarea het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, 2 stoele en 'n werkspasie. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Handdoeke word voorsien. Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi. Veilige parkeerplek agter 'n motorhek is beskikbaar.

Die omliggende area het 3 gholfbane binne 'n 30 kilometer radius en die Loskopdam is net 37,4 km ver. Die eenheid is slegs 800 m vanaf Spar en 2 km vanaf Groblersdal Mall. Groblersdal het spa's en skoonheidsalonne, hardloop- en fietsryklubs en gewilde restaurante en wegneemeetplekke. Daar is ook wildplase in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annemie S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf. Ons is hartlik ontvang en die verblyf is skoon, netjies en veilig. Ons is bederf met die lekkerste kospakkies. Sal vir seker die ver...
Sien meer
Sep 2024
Joanna B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en gasvryheid soos min plekke. Baie gerieflik, waarde vir geld.
Feb 2024
Wilna V
Saam met vriende
5.0
Lekke verrassing. Ons het lekker gebly.
Jan 2024
Abrie S
5.0
10 uit 10 vir Ebenezer. Wonderlike plek om te bly. Alles was uit die perfek van aankoms tot vertrek.
Des 2023
Rohan D
5.0
Vreeslik bederf. Tannie Mynie is 'n ongelooflike gasheer, sy gaan rerig uit haar pad uit vir haar gaste. 'n Regte juweel in Groblersdal. En haar tuisg...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mynie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Ebenezer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3dc27eb8582da6d450d351e7f220e96af1ee3a7dd8292fa1b1951fc4d35258c709fc009351cc642014f49e61f5a6ec7655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 22 Buffel Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.164561604622 29.385713338852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang