Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 73, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ebenezer is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis op die ongerepte Mile 16 Beach Estate in die hartjie van Yzerfontein. Dit is ideaal vir 'n wegbreek aan die Weskus, aangesien die huis net 150 m vanaf die strand is.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, die een badkamer het 'n stort en 'n bad en die ander badkamer het net 'n stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Die huis is net 'n entjie vanaf winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Ocean Front Quay 73, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 73, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3534cf860765e335f3f2c609e261f888ff2cb0a18b6d7c52d1b8d45533d929de2597348f172c6140dc84df487f2ed67ef64a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4) 73 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.335693978394 18.163248746195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang