Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marianne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was "uit die boeke uit". Best experience ever. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Dit is 'n netjiese en 'n esteties mooi ruimte. Al was die weer soms koud, was die eenheid 'n stukkie somerson en saffier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Stylvol. Veilig en gerieflik. Heerlike, gerieflike en stylvolle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable convenience with good parking. Excellent stay, convenient location with great value for money. The accommodation is very comfortable with wonderful small touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Dit is veilig en privaat en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker. Plekkie was baie netjies en alles wat jy nodig het was in die plek. Lekker in die middel van alles en lekker eet plekke naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Very convenient and clean. Very clean and tidy, thought out. Nice to have chocolate and proper coffee! Missed a bit of a garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stil en rustig. Ek wil net sê ek het 'n baie rustige naweek gehad. Ek het baie gehou van die stilte en veilige areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

The perfect apartment. As it is in the pictures and every little detail is thought of. A home away from home, close to all shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Dit is die mooiste plekkie met die lekkerste bederfies. Toe hulle hoor ons is op honeymoon het ons champagne ook gekry, dit was vir ons baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hesti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 24, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44bb6875fc7797f61abfe649157b4d95d4b167fc26e9c270f0ec72f4ea8e7cb49ee4532abc64c3211eeef491b3bad7aa475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 24 Drama Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0815669 18.8536862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang