Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 24, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ebenezer is 'n lieflike selfsorgwoonstel sentraal in Somerset-Wes. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisigers aangesien dit naby talle besienswaardighede is.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte-linne en -badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV en 'n eetarea geskik vir 2 gaste. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, yskassie, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar, selfs tydens beurtkrag.

Die eiendom is naby 'n winkelsentrum, Mediclinic, 'n paar gewilde restaurante, teater sowel as die Somerset-Wes Gholfklub geleë. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks agter 'n afstandsbeheerde hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marianne H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was "uit die boeke uit". Best experience ever. Will be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Margaretha R
5.0
Dit is 'n netjiese en 'n esteties mooi ruimte. Al was die weer soms koud, was die eenheid 'n stukkie somerson en saffier!
Sep 2024
Margaretha R
5.0
Stylvol. Veilig en gerieflik. Heerlike, gerieflike en stylvolle verblyf.
Aug 2024
Alfred M
Besigheidsreis
5.0
Comfortable convenience with good parking. Excellent stay, convenient location with great value for money. The accommodation is very co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Genevieve V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Dit is veilig en privaat en baie netjies.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hesti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dramastraat 24, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ebenezer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dramastraat 24, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44bb6875fc7797f61abfe649157b4d95d4b167fc26e9c270f0ec72f4ea8e7cb49ee4532abc64c3211eeef491b3bad7aa475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 24 Drama Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0815669 18.8536862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang