Ebenezer Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magdalena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sanmarie M - Jun 2024
Algehele gradering
Die verwelkoming, stap, uitsopte en verblyf was puik.
Michael V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig, vrede.
Gerda S - Jan 2023
Algehele gradering
This was such a lovely experience. If you want to break away from everything, this is definitely the best place to be. Thank you for a very pleasant experience.
Ria J - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, die pad is net sleg om by die lodge uit te kom.
Casper D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Jannie M - Des 2022
Algehele gradering
This is a beautiful place and the host is so friendly and a real blessing.
Hugo D - Des 2022
Algehele gradering
Worthwhile.
Hugo D - Des 2022
Algehele gradering
Nice, quiet and seclude.
Wilma V - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek om te gaan rus. Rustig, pragtig en veilig.
Elzanne S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, pragtige uitsig.
Erika J - Jan 2022
Algehele gradering
Ebenezer Country Lodge is "home from home".
Zelda S - Des 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plekkie, stil en rustig. Net wat jy nodig het om weg te kom.
Tobias V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi en waarde vir geld.
Marnus S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi akkommodasie in 'n pragtige omgewing.
Kerryne K - Okt 2022
Algehele gradering
A fabulous Spot!
Johnnie M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie bevredigend en goeie waarde vir geld.
Schalk K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Beulah A - Nov 2022
Algehele gradering
Besig.
Mark G - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was onaangenaam, geen selfoonsein, geen internet, baie min spasie in woonstel, net geskik vir 2 mense.
Yolande S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustige plek met vriendelike ontvangs die eenheid het al die geriewe wat nodig is.
Danika P - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Leen V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie stil en rustig, dit was vir ons soos 'n wittebrood.
Wilma A - Des 2021
Algehele gradering
Stilte is sielskos, natuur fantasties!
Duane R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en netjies, omtrent verfrissend vir siel. Dierbare en gasvrye eienaars.
Henco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker in die natuur!
Renier R - Des 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek. Bietjie beknop as die weer nie lekker is nie. Eienaar se honde is lastig by blyplekke.
Meisie B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plek.
Beverley M - Des 2020
Algehele gradering
Our stay was outstanding!
Lees meerJuanita B - Okt 2020
Algehele gradering
Ek is verstom met die skoonheid van die natuur en die netheid van die plek. Ek sal dit gerus aanbeveel vir dié wat goeie rus wil inkry.
Pieter G - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek en rustige atmosfeer
Ebenezer Country Lodge se terugvoer
Dankie Pieter.....jou raad gevolg.
Groete
Wicus vd Merwe
Corne D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies, gerieflik & goed geprys. Dankie
Louise M - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut rustig. Natuurskoon is pragtig.
Ingrid W - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker
Petra W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gawe en vriendelike mense. Hulle het ons baie tuis laat voel. Sal beslis terug gaan.
Petrus C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustige kuiertjie gehad, met alles wat nodig is - netjiese skoon, goed ingerig.
Wiehahn D - Mrt 2020
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld en vriendelike atmosfeer.
Lees meerLizanne R - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful, beautiful scenery, close to attractions, easy check in
Salomie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig en veilig
Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar, Skoon en Gemoedelik
Francois C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Ronel D - Sep 2019
Algehele gradering
Plek van rus.
Naomi D - Jun 2019
Algehele gradering
Ontspannend en perfek.
Martha Leviena D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam, dankie.
Seef C - Mrt 2019
Algehele gradering
Vrede en rustigheid - beautiful.
Petro L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Pieter P - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige steuringsvrye verblyf.
Ben V - Feb 2019
Algehele gradering
Vars berglug is genesing vir 'n moeë liggaam.
Llewalan D - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, privaat en stil.
Ria S - Jan 2019
Algehele gradering
Definitief wat ons verwag het nie.
Ebenezer Country Lodge se terugvoer
Ons vra omverskoning vir die vuil swembad aangesien ons besig was om hom skoon te kry na die twee kwaai wind- en reënstorms die dag voor die gaste se inboek. In een spieëlkas laai, wat nie juis gebruik word vir pakplek nie, was droë laventel-plantjie lote in geplaas vir 'n aangename reuk. Die hangkaste het meer laaie as wat gaste kan gebruik op 'n naweek.
Ons vra weereens omverskoning vir die gaste se ontevredenheid aangesien ons probeer om al ons gaste tevrede te hou sodat dat hulle hul verblyf mag geniet.
Johann C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en in die natuur, met baie vriendelike gasheer.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Wilna T - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, aangenaam en professioneel.
Mark S - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning breakaway place to stay, that's why I always make it a stop over place to stay when I am in the region. Private, safe and beautiful area.
Larissa S - Aug 2018
Algehele gradering
'n Plek waar rus jou tuiste is.
Karma P - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige, versterkte juweel van 'n plek om te rus en die natuurskoon te geniet!
Janine S - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Rya-mari M - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in goed toegeruste chalet.
Wayne G - Sep 2018
Algehele gradering
So tranquil and amazing views
Reinette V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig, stil, kon ontspan.
Johan H - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi. Rustig. Lekker.
Sandra C - Apr 2018
Algehele gradering
Peaceful and relaxed.
Antoinette V - Mei 2018
Algehele gradering
Was baie lekker as jy van rustigheid hou!
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Arno V - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi! Sal vir seker weer daar gaan bly.
Riaan S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil en netjiese plek.
Basie V - Aug 2017
Algehele gradering
Vir die prys my verwagting oorskryf.
Pj S - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig en baie gerieflik.
Jolita G - Jul 2017
Algehele gradering
Alles was presies soos ek dit wou hê.
Yolandi F - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi, die natuur is pragtig, vriendelike mense.
Gert D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Kara B - Mrt 2017
Algehele gradering
Sielkos.
Lirie M - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulik, netjies en skoon. Ons het lekker gebly!
Karin L - Okt 2017
Algehele gradering
Werklik pragtig.
Marietjie V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was ’n wonderlike, rustige asemskep.
Fani C - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam, baie vriendelike mense, wonderlike uitsigte.
Nolene S - Feb 2017
Algehele gradering
Absolute pragtige verblyf!
Wiaan B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly met mooi uitsig.
Lezanda M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
Gerhard D - Nov 2017
Algehele gradering
Die plek is netjies en mense behulpsaam.
Sanet M - Aug 2017
Algehele gradering
Was rustig en dit geniet.
Annelize S - Jan 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Katie M - Mei 2017
Algehele gradering
Was okay.
Frederick Wynand L - Apr 2017
Algehele gradering
Nie weer nie!
Lees meerEbenezer Country Lodge se terugvoer
Beste Erick,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is jammer dat julle nie die klagtes onder my aandag gebring het tydens jul verblyf nie, ons sou die foute dadelik kon aanspreek om dit geriefliker vir julle te maak. Jul kommentaar word wel in ag geneem om regstellings te maak.
Groete,
Wicus
Marlize K - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike stilte en rustigheid, met prag uitsig en natuurskoon.
Lees meerMariska O - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was die lekkerste en rustigste wegbreek weg van die stad.
Rynette C - Sep 2016
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Sarie V - Sep 2016
Algehele gradering
Stil en rustig.
Elizabeth J - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon, gasvrye plek en pragtige uitsig.
Ryno S - Jul 2016
Algehele gradering
Die lodge is great!
Helene V - Jul 2016
Algehele gradering
Die plek is fantasties, skoon en diens is gewoonlik vriendelik.
Mathilda C - Apr 2016
Algehele gradering
Die plek was netjies skoon en die ligging wonderlik.
Joni S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige wegbreekplek vir bietjie rus en vrede weg van die stad.
Gammat N - Jan 2016
Algehele gradering
Dankie vir al julle moeite.
Alan M - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Willie K - Nov 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en rustig. Ons het dit baie geniet.
Lees meerShadley S - Mei 2016
Algehele gradering
Lovely accommodation and a very relaxing environment enjoying nature and the surrounds. A hidden gem surrounded by the beauty that SA has to offer.
Tania S - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor die natuur!
Fred B - Des 2016
Algehele gradering
Gebruik as oorslaap met besoek aan Pilanesberg.
Jacques J - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige wegsteekplekkie. Netjies, skoon, gemaklik, veilig.
Pieter L - Mrt 2016
Algehele gradering
Eenvoudige rustigheid.
Pelser U - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Frikkie B - Des 2015
Algehele gradering
Kan nie glo dat daar nog sulke plekke is om oor te slaap nie.
Anri H - Des 2015
Algehele gradering
Stukkie vrede, weg van die stad se gewoel.
Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Lovely farm setting.
Lindsay S - Sep 2015
Algehele gradering
Very good accommodation.
Johan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netjies, mooi en vriendelike diens.
Gielie B - Apr 2015
Algehele gradering
Well priced, safe, clean and the best view of sunrise.
Seef C - Apr 2015
Algehele gradering
Ons is mal oor die plek en sy mense en sal graag weer kom na die rustige en asemrowende terrastuin van Ebenezer Lodge.
Yvette V - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Frik K - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het 'n rustige atmosfeer geniet in die natuur - ons is hartlik ontvang en dit was 'n stukkie hemel op aarde om weer jou siel te kon vind!
Lees meerMarina R - Jan 2015
Algehele gradering
Fabulous weekend!!!
George N - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Janie D - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige en rustige plek!
Freek W - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie rustig.
David Johannes K - Sep 2015
Algehele gradering
Ek was werklik verras met die opset en dit was eerlikwaar die beste waarde wat ek nog ooit ervaar het.
Maureen K - Nov 2015
Algehele gradering
Was baie rustig.
Miemie E - Feb 2015
Algehele gradering
Mens kan ver kyk en ontspan in die pragtige tuine en natuur.
Karien S - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carl C - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Karien S - Mei 2015
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
Lizette M - Jun 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Juanita V - Sep 2015
Algehele gradering
Omgewing baie mooi.
Ebenezer Country Lodge se terugvoer
Ons stem nie ten volle saam met die gas se "review" nie en raai gaste aan om na al die ander gaste se terugvoerings te kyk. Die gas het nie haar geld by die lodge betaal soos wat sy moes nie en soos wat ons toe gereël het, op die eerste aand nie. Op die derde dag toe sy ry, het ons verneem na die uitstaande betaling, waarop sy geantwoord het dit aan Lekkeslaap betaal is, maar geen bewyse kon verskaf word nie. Sover die seun aangaan, sou sy my laat weet het of hy gaan slaap en moes dan R150.00 betaal. Dit is later bevestig dat die balans wel betaal is, asook die seun se verblyf. Ons is 100m van die woonstelle af en die gas kon gerus vir ons gebel of ge-SMS het, en ons sou eetgerei gebring het vir haar seun. Omdat daar nie vooraf vir hom betaal is nie, het ons aangeneem dat hy nie gaan oorslaap nie.
Maryke E - Nov 2014
Algehele gradering
Pragtig!
Ansie K - Aug 2014
Algehele gradering
Baie rustige en billike verblyf.
Bernard H - Mei 2014
Algehele gradering
The accomodation was clean and comfortable and we really enjoyed our stay.
Geani K - Mei 2014
Algehele gradering
Ongelooflike sonopkoms!
Hester S - Mei 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Anika D - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
John G - Mrt 2014
Algehele gradering
Ongelukkig net te kort. Het slegs een nag oorgebly.
Maria B - Feb 2014
Algehele gradering
Aangenaam. Beveel aan dat basiese TV in die kamer moet wees.
Werner V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Neil D - Jan 2014
Algehele gradering
Wish we could have stayed longer
Bets V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Engela M - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker rustig, pragtige tuine, gasvry en vriendelik
Theuns G - Apr 2014
Algehele gradering
Fit for purpose with a spectacular sunrise and sunset view.
Maria Gabriella T - Aug 2014
Algehele gradering
Good location for a stop over during a transfer
Karina J - Apr 2014
Algehele gradering
Pragtige tuine en baie stil en rustig!
Nicolaas B - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed gewerk vir die een nag se verblyf wat ons dit voor benodig het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromrivier-pad, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang