Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 107 resensies vir Ebenezer Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Deon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie goeie diens.

Baie lekker gebly, baie veilig.

Nicolene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene P

Was plesierrig en gasvrou was behulpsaam.

Het baie lekker gebly.

Beverley L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley L

Sal weer daar wil tuis gaan.

Kliënte diens kan ek nie rate nie, daar was nie regtig tyd om te interact nie, maar ek glo dit sou puik gewees het as hulle daar was. Ietsie wat ek kan aanbeveel is 'n prop vir wasbak in toilet, ons het sommer ge-improvise, sou graag die swembad wou geniet maar dit was nie haalbaar nie. Maar oor die algemeen was Ebenezer 'n wenner. 10/10 vir netheid vanaf hek tot in die. kamers.

Fiona E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona E

Gerieflik naby aan snelweg. Genoeg vir 'n vinnige stop.

Goeie plek vir 'n vinnige oorslaap. Na 'n lang rit, is dit net niks lekker om in 'n koue stort in te klim nie, en dan koud te gaan slaap nie.

Sone V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sone V

Overall satisfied.

Very clean room, beds and pillows are very comfortable, air conditioning is always a bonus, there are basic kitchen supplies in the rooms, overall happy with the stay.

Chris V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Was lekker.

Hoofhek was nie gesluit deur die nag soos gesê is nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Thea L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thea L

Mooi, skoon en gemaklik.

Reuse netjiese en mooi kamer binne in die ou huis. Vloere kraak, en laat my dink aan ’n ou plaashuis. Vreeslik mooi en netjies. Gronde is mooi instandgehou en ook mooi netjies. Vriendelike personeel wat baie behulpsaam was. Enigste dingetjie wat bietjie gepla het was privaatheid, maar as ’n oornagbestemming het mens niks meer nodig nie. Ons sal weer kom oorslaap.

Amanda T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda T

Was op die punt om ander blyplek te gaan soek toe Piet ons gehelp het. Gasvrou het later eers van Bloemfontein af gearriveer.

Geen moeite gedoen nie, dit is net 'n slaap- en wasplek. Sal vir seker nie weer daar tuisgaan nie.

Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Bekostigbaar en plesier om by te kom na lang reis.

Sal graag aanbeveel.

Boshoff D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boshoff D

Baie mooi plek.

Baie goeie en vriendelike diens.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Marie

Ebenezer Guest House
Linda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

3 sterre

Met aankoms het hul nie geweet watter kamer ons bespreek het. Storte se koppe spuit nie meer lekker nie.

Wilsey M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilsey M

Baie goeie oornagfassiliteit.

Netjies, skoon, lieflik. Sal vir seker weer daar oornag.

John F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John F

Netjiese eenheid, ideaal vir 'n oornag Kaap toe en terug.

Gerieflik vir 'n enkel-oornag, OK Shopper net oorkant die straat vir aanvullings.

Tiaan A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan A

Plek bietjie verwaarloos.

Instandhouding kan beter toegepas word.

Alta V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alta V

Pictures on website very different from room in reality.

Room very small and smelly, linen was old and worn.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Foto's op die webwerf verskil baie van die kamer in werklikheid.

Kamer baie klein met 'n slegte reuk, linne was oud en gedaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ebenezer Guest House se terugvoer

I really do not know what you smell, because, all the linen came out of the washing machine. Be honest, you did not like the single room. If only there was a bigger room open, I would have given you a bigger room.

Ebenezer Guest House
Elandrie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandrie D

Ebenezer is 'n netjiese, veilige en lekker plek om te ontspan.

Na 'n lang dag op die pad, wil mens net 'n warm stort en warm bed hê. Ebenezer is 'n netjiese, veilige en lekker plek om te ontspan. Die eienaar het onlangs elektriese komberse op die beddens in al hulle kamers gesit. Help beslis vir die koue winterweer.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie dankie Leandrie.

Ebenezer Guest House
Estea F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estea F

Gemak ná 'n lang dag se ry.

Heerlike gerieflike plekkie met gemaklike beddens! Pragtige ou huis! Baie dankie vir die lugversorging! Dalk kan julle belê in WiFi? En dalk voorstelle vir eetplekke op die dorp? Maar andersins geen klagtes nie. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie baie dankie Estia. Mooi jaar vir jou en jou familie.

Ebenezer Guest House
Amber L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber L

It's perfect as a stopover between Johannesburg and Cape Town or Port Elizabeth.

Ideal venue as a stopover. The host was very accommodating as we checked in very late. Bedding was clean and we had a comfortable sleep before continuing our journey. I'll definitely consider them in future should we need a stopover.

Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1 - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1

Ongemaklike beddens.

Veilig, skoon en netjiese verblyf, net jammer die beddens is nie gemaklik om op te slaap nie. 'n Gemaklike bed is die minimum vereiste na ‘n lang pad se reis, kry dit reg dan sal ek hul beslis aanbeveel.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Watter kamer no het julle geslaap?
Byna al my beddens is cloud nine en rest assured.
Laat weet asb vir my.

Ebenezer Guest House
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Linda J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Linda J

Teleurgesteld en ongelukkig.

Die foto's wat hulle adverteer en dit wat jy kry lyk glad nie dieselfde nie. Die water in die stort stoot tot bo jou enkels op. In 'n hoekie ingedruk in 'n klein gang en die swembad was vuil en vol sement.

Shane H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Shane H

Glad nie wat ons verwag het nie.

Die plek lyk glad nie soos die advertensie nie. Die shower was geblok en was ook nie mooi nie, sal nie weer daar bly nie.

Johannes Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Z

Goeie pitstop tussen Gauteng en die Kaap.

Lekker geleë met swembad, ruim en goed geleë.

Tommie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie V

Heel gerieflik.

Ek het heel gerieflik gerus.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Tommie.
Groete
Marie

Ebenezer Guest House
Lydia K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Baie netjiese plekkie, ten voe toegerus.

Ek het gaan soek vir 'n plekkie met 'n swembad en was teleurgesteld toe daar geen water in die swembad was nie.

Michele D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele D

Netjiese verblyf en naby aan alles.

Netjiese verblyf en baie naby aan restaurante en winkels. Kamers is netjies en lekker swembad om in af te koel.

Elsie O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie O

Perfect stopover for long distance travellers.

See stars.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie dankie elsie, geniet die blaaskans.

Ebenezer Guest House
Annet V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annet V

Waarde vir geld.

Netjies skoon en gerieflik.

Marcel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel V

Gerieflike ligging, vriendelike ontvangs.

Vriendelike, behulpsame ontvangs. Kamer was netjies en skoon.

Fw S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fw S

Baie netjies en gasvry.

Kamer was netjies en skoon, parkering veilig, mense vriendelik en gasvry.

Marga S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marga S

An unfortunate experience.

I can not say that I would go back there again. Yes, the people were friendly and the sheets were clean, but sadly that is the only positive thing that I can say. We had to ask for toilet paper. The kettle wasn’t working. There was no fridge nor bedside lamps and no place to hang up towels. I understand that it is the festive season and a very busy time, but when paying a lot of money for accommodation, you would expect the basics to be in your room. As for safety, the car was parked inside the property, but the gate was always open!

Ivy S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S

Gasvry, netjies, veilig, bekostigbaar, groot verskeidenheid om van te kies.

Sal Ebenezer beslis weer besoek en aanbeveel.

Salomie E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie E

So tuis soos by jou eie huis, met ou wêreldse sjarme!

Ruim, met lugreëling asook verskeie waaiers in elke kamer! Puik diens en ligging. Sal beslis weer hier tuis gaan.

Theo M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo M

Goeie oornag-verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Ebeneezer en is baie vriendelik ontvang deur Marie. Die verblyf is in 'n baie mooi ou huis en dit is baie netjies en skoon met goeie parkering en veilig.

Lu-marie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lu-marie V

Goeie verblyf waar jy kamer met kinders kan deel.

Dit was skoon en die bestuurderes is baie vriendelik.

Anel V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel V

Goeie oornagstop.

Netjies en goed geleë met vriendelike diens.

Linda S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda S

Ideaal as net 'n tussen stop om te oornag.

Slaapgeriewe netjies en gerieflik, beperkte TV-kanale, slegs kinder comics en SABC, geen eetplek op perseel, stil en netjiese omgewing.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Dankie Linda. Gaste soos jy maak dit die moeite werd. Ek wil net sê, daar is 6 TV kanale en dit moet op die TV se afstandbeheer verander word. Ek is jammer daaroor, ek moes vir jou verduidelik het.
God se seën vir julle in die nuwe jaar.
Marie

Ebenezer Guest House
Annette F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annette F

Dit was ok maar die kamer het onderhoud nodig en was nie baie skoon nie.

Ek is baie gesteld op higiëne en was teleurgesteld dat die kamers nie skoon was nie. Ligte sonder skerms en ligte wat met bloudraad vasgedraai is is onaanvaarbaar. Die seepbakkies in die storte is onstabiel en die handdoek reëling is los (teël uit die muur uit).

Ebenezer Guest House se terugvoer

Jammer as daar n reling los was. Maar een ding, wat ek nie mee saamstem nie, is dat jy se, dit is nie skoon nie. Dit is darem nie waar nie. Ek trek persoonlik elke oggend af. Kamers en badkamers, word elke dag onder toesig gewas. So ek weet nie wat was dan vuil nie? Hoekom het jy nie vir een van my of tersia geroep nie. Dan kon ons dit mos aangevat het?
Groete
Marie.

Ebenezer Guest House
Cornelius H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius H

Mooi skoon en netjies, maar te duur vir wat jy kry.

Dit was 'n bietjie deurmekaar om iemand te kry wat in beheer is. Daar is nie 'n kantoorarea nie. Ons kamer was netjies en skoon, maar die badkamerdeur maak 'n harde squeak geluid, die toilet seat was los, die stortkop werk nie en die swembadwater was nie skoon nie. Teen R1300 'n nag is die tipe foutjies onaanvaarbaar.

Jana S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jana S

Die kamer was skoon en die mense vriendelik!

Die kamer was skoon en netjies en die mense was vriendelik en behulpsaam. Die aircon was net nie vreeslik effektief nie en daar was bietjie onsekerheid oor ons bespreking wat 'n rukkie gevat het om op te los.

Hester J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester J

Niks noemenswaardig of om oor te kla nie.

Sien sterre.

Adele C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adele C

Onvriendelike ontvangs.

My bespreking was vir 'n kamer met 'n dubbelbed, sy wys ons 'n kamer met 2 enkelbeddens, "want sy is vreeslik vol" asof ons nie betyds bespreek het nie en sy doen ons 'n guns! Nee dankie, daar bly ons nie weer nie.

Zaahir L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Zaahir L

No value for money.

Quite pricey for what you get. Toilet door cannot be closed, toilet does not flush fully. Mattresses uncomfortable.

Lenmarie B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenmarie B

Lekker!

Die plekkie is pragtig en netjies, die mense is baie vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer hulle gebruik vir die pitstop.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie dankie Len-marie.
Dit is mense soos julle wat dit die moeite werd maak om aan te gaan. God se seën vir die nuwe jaar.
Liefde, Marie.

Ebenezer Guest House
Annet V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annet V

Skoon en netjies.

Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Jan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Onberispelik skoon en gerieflik geleë.

Ons het nou al 3 keer hier oornag en het elke keer dieselfde vriendelike diens ervaar. Die kamers was onberispelik skoon en die gastehuis is gerieflik naby die hoofweg. Ek wil voorstel dat reisigers hierdie gastehuis ondersteun.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie, dit maak my hart so goed voel.
Groete Marie.

Ebenezer Guest House
Jan V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Onberisplik.

Vriendelike diens en die kamer met fasiliteite was onberispelik skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel dat ons reisigers hierdie fasiliteit moet gebruik.

Stephanus K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanus K

Netjies.

Goeie ligging. Lugversorging buite werking.

Engela S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Engela S

Bibberkoud.

Die venster by my bed kon nie toe maak nie - ek het maar handdoeke gebruik om die 5 cm gleuf te probeer seël teen die ysige wind. Baie onaangenaam.

Alicia L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia L

Reg vir oornag.

Ons oornag gereeld by Ebenezer. Colesberg is verskriklik warm in die somer, ons het 2 waaiers en lugversorging in ons kamer gehad en het nog steeds dood gegaan van die hitte. Die mense is altyd vriendelik. En die swembad is lekker na 'n lang rit.

Chris W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Lekker halfweghuis.

Baie lekker oorslaapplek. Skoon en netjies. Net baie warm in die kamers want lugversorging het nie gewerk nie.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek gaan nuwe lugreëling en 3-fase krag laat installeer. Dit was n nagmerrie met die hittegolf.

Vriendelike Groete,
Marie

Ebenezer Guest House
Heila S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Heila S

Vriendelike diens met ruim verblyf.

Ek wil graag aanbeveel dat daar diefwering voor die twee vensters gesit word, aangesien dit op die straat is. Ons vanaf Gauteng bly maar versigtig. Ons was in die kamer teen die muur reg langs die straat. Dankie.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Berto P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Berto P

Ligging en netheid goed, badkamergordyne skyn deur — geen privaatheid.

Met aankoms was daar ietwat onsekerheid oor waar die kantoor is en wie ons sou help. Ná 'n lang gesoek en telefoonoproepe, is ons gehelp en kon ons rustig rus. Vir die prys wat betaal is, sou ek sê dat ontbyt ook ingesluit behoort te wees. Algeheel aanvaarbaar.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jo-anne C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-anne C

Friendly, clean, very comfortable.

Well situated guest house with friendly staff. Neat and tidy, beds very comfortable, airconditioning an absolute pleasure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik, skoon en baie gemaklik.

Gastehuis is goed geleë met vriendelike personeel. Netjies, gemaklike beddens, lugversorging. Dit was 'n absolute plesier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ceceilia Naomi L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ceceilia Naomi L

Too expensive for what we got.

We have stayed at various places in Colesburg so we are in a position to compare. The room we were allocated was much too expensive for what we got. Three double beds to accomodate six people in one room. We were only three people but had we been six people I would have been really unhappy. The problem is, we still paid for six people. The furniture is old, the TV was even older. I had the feeling that previous people had slept on the linen we got. The towels were fresh and white. Nice garden outside the room and we were allowed to have our 6 month old Labrador puppy there which was good.

Ebenezer Guest House se terugvoer

I am very shocked that you say you got the feeling someone slept in the linen. You know it is not true. The 6 sleeper was the only room open, it was a cancellation and it was your choice to book it, you could not get any other smaller room in Colesberg. And I also accommodated your big dog. The furniture is antiques, with is very nice for me.

Ebenezer Guest House
Danie B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Danie B

Slegte ervaring, baie sleg.

Krag bly trip, iemand anders stel sommer jou TV se klank. Die plek sien my nie weer nie.

Anita V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anita V

Dit was 'n ervaring.

Die ontvangs was baie swak. Daar was nie warm water die volgende oggend nie. Die toilet het nie goed gewerk nie my man moes dit self regmaak. Die werkers het ons gehelp met bespreking en hulle moes die hele tyd eers seker maak wat om te doen. Die kamers was wel baie skoon en netjies.

Ebenezer Guest House se terugvoer

Sorry, ek kan nie onthou, hoe laat julle gekom het nie. Desember/ januarie is maar n dol tyd, en ek moet 24 uur daar wees. Kan wees, dat julle baie vroeg gekom het, en ek net vining in die stort was. Baie dankie dat julle my gehelp het met toilet. Ai mens probeer jou bes, met die warm water, daar is gewoonlik genoeg, maar in die besige tye, het n mens geen beheer, as ander gaste oordadig is met warm water nie. Nogmaals jammer daaroor.
Groete Marie.

Ebenezer Guest House
Yolande R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Fantasties!

Sien die sterre.

Wollie W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie W

Die ontvangs was eersteklas. Alles was skoon en netjies.

Ons het dadelik tuis gevoel en sal wanneer nodig weer van julle diens gebruik wil maak. Baie dankie vir 'n heerlike oornag geleentheid. Ons waardeer dit.

Morne M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Marie is superb and she will go out of her way to make your stay pleasant.

Hooray to Marie, she is superb. Marie went out of her way to make sure my family really rested well and were ready for the next journey.

Riaan V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Baie vriedelike ontvangs

Netjies en skoon.

Retha G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Retha G

Dit is 'n lekker plek, as jy die lugversorging kan gebruik.

Verblyf was ideaal. Ongelukkig was daar geen warm water teen 20:00 die aand nie. Dit was vrek warm en ons het nie die lugversorging gebruik nie op advies van die eienaar (die krag gaan afskop as ons dit sou gebruik). Ek het maar toe die waaier gebruik, die krag het in elk geval afgeskop deur die nag. Ons het omtrent niks geslaap a.g.v die hitte nie. Daar was dus ook geen elektrisiteit die volgende oggend nie, ons het toe maar 05:00 se kant gery - doodmoeg. Het nie so lekker geslaap hierdie keer nie.

Riaan V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Heel aangenaam.

Alhoewel ons eerste ervaring nie baie positief was nie, het die eienares na ons klagtes geluister en dit reggestel deur vir ons 'n ander kamer te gee. Kamers is skoon en netjies en die mense is vriendelik. Marie het ons ook gehelp om by 'n dokter uit te kom toe ons dit benodig.

Vivian S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian S

Netjies.

Netjiese akkommodasie, vriendelike diens. Kamers kort egter 'n yskas en dan ook tafeltjie en stoele voor kamers.

Annel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annel V

Gerieflike oorslaap op pad huistoe.

Goed ingerig. En presies net genoeg vir oorslaapplek.

Salomie J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Salomie J

Met 3 kinders na 'n lang dag, is jou basiese behoefte 'n skoon bed en lekker warm bad.

Die geriewe is baie skoon en netjies, maar teen badtyd was daar geen warm water nie! Met ons aankoms was die 6-slaapkamer wat ons bespreek het, nie beskikbaar nie. Ons het met ander gaste uitgeruil sodat my kinders saam met ons in 'n kamer kon slaap. Parkeerplekke is beperk en nogal 'n organisasie om voertuie in en uit te kry!

Salomon S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Salomon S

Dit was nie 'n goeie ervaring nie.

Na probleme met die bespreking en nadat die volle bedrag vir 'n spesifieke kamer betaal is moes ons tevrede wees met sub-standaard akkommodasie teen die tarief vir die kamer wat ons bespreek het maar nie gekry het nie. Die kort en die lank van die saak is dat ek nie die diens gekry het waarvoor ek betaal het nie, en al wat ek nou kan wys vir die abnormale koste wat ek aangegaan het is 'n belofte dat ek 'n beter eenheid sal kry teen 'n laer tarief wanneer ek weer daar bespreek.

Coreza B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Coreza B

Nie te goed nie.

Die swembad was groen en die kinders kon nie swem na 'n lang dag op die lang warm pad nie. Die TV was stukkend en het net 1 kanaal gehad, so ons kon nie TV kyk nie. Daar het mense baie hard buite gesels.

Lizelle P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P

Ons het baie lekker gebly en die swembad het gehelp om lekker af te koel.

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Ons het baie goeie diens ontvang. Baie vriendelike mense.

Judith T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith T

Dit was 'n heerlike ervaring.

Dit is skoon en netjies en baie naby aan die snelweg. Alles wat ons benodig het.

Zabeth L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabeth L

Netjies, vriendelik en LekkeSlaap soos in jou eie bed!

Ons het middernag daar aangekom en die jong man was baie vriendelik en hulpvaardig.

Mariska L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Ons het goed uitgerus na ons vakansie by die Kaap. Baie rustig en gerieflik.

Ons het goed uitgerus na ons vakansie by die Kaap. Baie rustig en gerieflik. Sal Ebenezer vir enige iemand aanbeveel wat oornagverblyf soek. Baie naby aan die hoofweg wat dit gerieflik vir ons gemaak het, en ons kon enige tyd vroegoggend ry sonder enige probleme. Die inboek na die gastehuis was ook baie vinnig en almal was baie vriendelik en behulpsaam.

Lister A - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lister A

Lacks modern facilities but well meaning!

Unprofessional and undergoing a facelift. On arrival could not get on to property - no reception, and once in, there was no record of my reservation. The host was very accommodating eventually. DStv selection was only available from a central point, which was a nuisance. TV set was old. No breakfast on-site, but nearby fast food outlet. Good location with access to N1.

Willie M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Dit was uitstekend!

Opset netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam. Sal die gastehuis aanbeveel by vriende!

Marlene V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Baie lekker en skoon.

Die 1e en 2e ketel in die kamer was buite werking en geen asblikke was beskikbaar nie.

Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Als wat ons nodig en vriendelike ontvangs!

Baie vriendelik ontvang en baie veilig gevoel. Sal definitief weer hier oorslaap.

Sonja H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja H

Baie lekker!

Ons was vriendelik ontvang, die kamer was netjies en skoon. Parkering was veilig.

Suriné V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suriné V

We enjoyed the stay

Friendly people and nice rooms. The only thing we wish was different was that the pool was green and after a long drive we would have like to cool off, but we relaxed on the porch and in the beautiful garden they have. Will definitely stay over again.

Tanja B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja B

Very comfortable stay.

Run by very friendly, helpful people.

Tim S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim S

Extremely tidy place.

Enjoyed our night stopover before we continued our drive to Joburg. Next time we do this route, we'll know exactly where to stop: Ebenezer Guest House!

Maryna P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna P

Kamers is effe knap, maar redelik gerieflik.

Vir een nag is die kamers voldoende. Ek weet nie of dit die geld werd is nie. Kamers is klein vir die hoeveelheid mense wat daarin moet pas met bagasie, maar dis netjies.

Fabrice A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fabrice A

Good location. Welcome kit is a must!

Good location. I would recommend a welcome kit for all the guests, because very low information was given of what to do, where to eat in Colesberg.

Riaan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Daar is 'n paar klein goedjies wat aandag nodig het

Dinge wat aandag nodig het is die afwesigheid van 'n stortgordyn, TV-kanale en die parkeerplek wat nie goed is nie. Die lugversorger werk ook nie.

Gert B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gert B

Too pricey.

Too pricey for what you get. DStv - one channel for everybody.

Lise G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lise G

Kamer ruim, mooi en skoon, maar die ligging is 'n probleem.

Nie ek of my man het veel geslaap nie, want die groot trokke raas in die nag wanneer hulle verbykom in die straat.

Sandi V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandi V

The rooms were neat.

Safety was a problem as windows open onto street and there are no bulgar bars on windows.

Tubi Patrick P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tubi Patrick P

A well placed destination if you're tired between Cape Town and Johannesburg

Fantastic, comfortable and spacious!

Rochelle L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rochelle L

Accommodation not recommended.

One bedroom with 2 double beds for 3 adults, the bathroom was too small to accommodate more than 1 person at a time. On arrival, 2 Jan 2015, the room had no airconditioning for 3 hours (temparature was more than 30 degrees on the day). No value for money - only 2 SABC TV channels, no mini-fridge or microwave in the room.

Roald W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Roald W

Skoon en voldoende vir oornag, maar baie duur.

Die gastehuis was skoon en voldoende vir oornag, maar die prys was duur. Dit was baie warm en ons het baie warm gekry in die kamer (sonder lugversorging).

Talita F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Talita F

Ongemaklik.

Die eienares was baie vriendelik, maar daar is geen selfoonsein nie, net 4 TV-kanale. Die plek het miere en is klein en beknop. Die foto's en beskrywing op die internet is baie misleidend. Ek het die volgende dag vir my kinders die foto's gewys en hulle was beïndruk, maar kon nie glo toe ek sê: "dis waar ons gisteraand geslaap het" nie!

Jaco S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco S

Dink nie dit was waarde vir geld nie.

Sien die sterre hieronder.

Carol K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Carol K

Glad nie aangenaam nie!

Hulle sien my nooit weer nie!

Nadia J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia J

Baie teleurgesteld, het meer waarde vir ons geld verwag.

Daar is geen ontvangs waar iemand vir jou 'n sleutel kan gee nie. Die deur kon nie behoorlik toe nie, ons moes dit die heeltyd gesluit hou. Die eienaars het 2 keer gepla om die kluis in ons kamer te gebruik. Die TV het nie gewerk nie en geen aandag is gegee toe ons dit aanmeld nie. Die badkamer se lig het nie gewerk nie. Die kouewaterkraan het nie gewerk nie. Die toilet lek die heeltyd. Daar was geen warm water toe ek 19:00 wou stort en my babatjie van 5 maande moes bad nie. Ons moes die heeltyd verby 'n persoon wat in 'n bed lê en slaap loop om uit te gaan. Ons het maar later deur die privaat kombuis geloop om dit te vermy.

Jorina J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina J

Baie mooi en skoon.

Sou miskien net 'n skoon swembad meer waardeer het.

Ingrid F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid F

Very clean and comfortable.

Unfortunately there was no hot water when I wanted to shower.

Patrick H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick H

Good value.

Comfortable.

Richard S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard S

Very busy, loud junction in front of the house

Very small rooms due to my standard. Upset that there was no one to talk to about the ; TV not working , swimming pool not usable, etc.

De Ville S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
De Ville S

Goeie diens.

Die gastehuis se diens was goed, maar die fasiliteit was klein en die ketel het nie gewerk nie. Die kamer was oor die algemeen baie skoon.

Bernard J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard J

Gemaklik en vriendelik.

Julle sien my en my familie nog binnekort!

Hester O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester O

Kan oor niks kla nie, dit kort net finesse.

Skoon bed en badkamer, maar dis al wat ek kan sê.

Quintin S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Quintin S

Baie vriendelike mense.

Sien die sterre hieronder.

Vivienne W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vivienne W

Sleg oornag.

Trokke raas in die nag. Vroeg die oggend raas die voertuie van ander gaste.

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NGFiZTQ0LTI3MTEtNDExMS04MTkwLTQ1M2VjMjAzNzQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 107 5 1 4 23 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.72566035434 25.093953609467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang