Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer Guest House

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Mariette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pleasant rest. Pleasant stay, rested well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie goeie diens. Baie lekker gebly, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Was plesierrig en gasvrou was behulpsaam. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fiona E
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Gerieflik naby aan snelweg. Genoeg vir 'n vinnige stop. Goeie plek vir 'n vinnige oorslaap. Na 'n lang rit, is dit net niks lekker om in 'n koue stort in te klim nie, en dan koud te gaan slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmeralda V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Lekker gebly. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sone V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Overall satisfied. Very clean room, beds and pillows are very comfortable, air conditioning is always a bonus, there are basic kitchen supplies in the rooms, overall happy with the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leanrie V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Clean, but the bedding and room was not what I chose. Pictures of booking the room were not the same as it was on arrival. I chose white bedding and I got old bedding, but it was clean. But it didn't feel right.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Beverley L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Sal weer daar wil tuis gaan. Kliënte diens kan ek nie rate nie, daar was nie regtig tyd om te interact nie, maar ek glo dit sou puik gewees het as hulle daar was. Ietsie wat ek kan aanbeveel is 'n prop vir wasbak in toilet, ons het sommer ge-improvise, sou graag die swembad wou geniet maar dit was nie haalbaar nie. Maar oor die algemeen was Ebenezer 'n wenner. 10/10 vir netheid vanaf hek tot in die. kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Was lekker. Hoofhek was nie gesluit deur die nag soos gesê is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NGFiZTQ0LTI3MTEtNDExMS04MTkwLTQ1M2VjMjAzNzQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 110 5 1 4 23 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.72566035434 25.093953609467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang