Ebenezer Guest House
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Des 2024 tot 25 Des 2024.
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ebenezer Guest House bied skoon standaardverblyf vir gaste wat nie té puntenerig is nie.
Dit is in Colesberg geleë wat 'n gewilde halfpad-oorslaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad is. Die gastehuis het 10 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, TV, tee- en koffiegeriewe en. Die kamers het elkeen lugversorging — perfek vir die somermaande.
Ná die uitputtende rit kan gaste 'n verfrissende swemsessie in die swembad geniet. Braaigeriewe is beskikbaar, maar daar is ook goeie restaurante in die omgewing en 'n winkel oorkant die pad. Dit is maklik om die Ebenezer-gastehuis te vind omdat ons naby die N1, waar die N1 en N9 ontmoet, geleë is.
Colesberg lê in tipiese Karooveld en word omring deur koppies. Die bekendste koppie is Coleskop wat oor 'n afstand van 40 km gesien kan word. Daar is ook 'n 9-putjie-gholfbaan met uitdagende Karoo-skoonvelde, maar goed versorgde gras en goeie klubhuisgeriewe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 111
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Ebenezer Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 65 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Kruger-straat 23, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang