Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Marthina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beyond expectations. Very relaxing and near shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patience D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Did enjoy everything. It was a very good stay, the staff were friendly. I was staying in a thatched house, and it was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie rustig en veilig. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanmarie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Seeing the wildlife in the morning and self-drive through the area was wonderful. Relaxing and beautiful in the bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflik. Baie veilig en netjiese oornagverblyf, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige natuurskoon met diere wat rondloop. Baie rustig en stil deur die nag. Ons het op baie kort kennisgewing gegaan. Was baie vriendelik geakkommodeer en het die verblyf daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie mooi en rustig. Baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victorine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was ideaal gewees vir my werksomstandighede en baie naby aan die dorp. Lekker uitgerus! Onmiddelik bevestiging gekry. Lekker geslaap met 'n lekker bed. Eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie veilige, stil area. Kon net jouself wees. Hulle kan dalk kyk om by die rondawel 'n afdak-area op te sit vir 'n onderdakbraai indien dit reën, wat baie sal help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danae R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik. Ontspannend, rustig, pragtige diere. Love die swembad. 'n Bok het uit my hand geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intaba-Indle Wilderness Estate, Bospoort 350, Bela-Bela, 0428, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a26295b3e2a44f7a9c63f96ded9139924ac0d468449d8e70a22556355d96575b0417280cb0191d4b2b9806270993eee4586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Intaba-Indle Wilderness Estate 350 Bospoort 0428 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.853827993441 28.290594220162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang