Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EbGow Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-weg 81, Kenwyn, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

EbGow Cottage is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Kaapstad en dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en funksioneer met sonkrag sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie. Daar is 'n koninggrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stofie en oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is sekuriteitskameras om 'n rustige wegbreek te verseker.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zenobia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Pinehurst-weg 81, Kenwyn, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
  • Gaste dink EbGow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-weg 81, Kenwyn, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70a274f70e6d1e3e0662fdafffcdba824a33aa9a65fe8722a7f5db9bdc855153c822726d9d2a1795584c0309a9c58736cc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 81 Pinehurst Road Kenwyn 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995861347343 18.501126766205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang