Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebonymoon Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Ebonymoon Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Janine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Sal weer daar wil oorbly.

Baie gasvry ontvang en heerlik warm en veilig geslaap. Ontbyt was fantasties.

Elmarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Fantasties.

Alles was perfek. Kamers was netjies, ontbyt was heerlik. Ons sal vir seker weer daar bespreek.

Christine F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Goeie waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die geriewe was netjies.

Jennifer M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Safe, comfortable, very enjoyable!

Loved the homely feel and artwork around. Enjoyed the pool because it was hot! Lovely hosts and very safe.

Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Beslis die geld werd!

Wonderlike plek en sal beslis aanbeveel vir die area.

Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Hospitable hosts and comfortable affordable accommodation.

Roy and Monique were wonderful hosts, and the guesthouse has a fabulous retro-era vibe. A great breakfast was prepared for us by Roy.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Hi Deon
Thanks for your comments and even more so, thank you for choosing to stay at Ebonymoon.

Regards
The breakfast guy

Ebonymoon Guest House
Bardine O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine O

Rustige en pragtige verblyf in Porterville.

Het by Ebonymoon oorgebly as deel van 'n werkstrip, maar sal enige tyd weer daar kan gaan bly. Pragtige ou huis vol kuns en Roy was 'n baie vriendelike en warm gasheer — vir ons 'n lekker kaggel gemaak, lampies en kerse vir load shedding en die internet was werklik lekker vinnig! Netjiese kamers, heerlik geslaap en nog lekkerder gestort. Sou graag langer wou bly om 'n glas wyn op die stoep te kon geniet. Bespreek gerus vir 'n goeie nagrus en plattelandse gasvryheid.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Good evening Bardine
Thank you so much for the revue - a pleasure to be of service to clients as yourself. You are quite correct to say a glass of wine on the stoep would be a must on your next trip - but in summer - then it's even nicer in Porterville.
Kind regards,
Roy

Ebonymoon Guest House
Tim N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim N

Very friendly and interesting host, welcoming us to an eccentric home stay.

Excellent breakfast included.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Hi Tim
Thank you for your comments most appreciated.
Regards
Roy

Ebonymoon Guest House
Isaac D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isaac D

Goeie, huislike atmosfeer!

Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Good afternoon Isaac

Thank you for your comments - we look forward to hosting you and your family in the future.
Hope you got to see some good flowers.

Regards

Roy

Ebonymoon Guest House
Jeff R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff R

Very pleasant, cosy with safe parking.

The host, Roy, is very welcoming and accommodating. He also makes a great breakfast. He is also very knowledgeable about the area and a wonderful storyteller.

Isaac D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Isaac D

Eienaars was baie vriendelik en die ontbyt was goed.

Huislike atmosfeer en baie vriendelike eienaars.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Good morning Isaac - your comments are noted and the concerns you raise will be focused on, I doubt I can improve significantly on the value for money aspect.
Regards,
Roy

Ebonymoon Guest House
Lenie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B

The accommodation was outstanding.

The host and hostess are very hospitable and it feels like you are visiting friends. The meals prepared by the hostess are very tasty and are excellent. We really enjoyed our stay and will stay at Ebonymoon again when we are in Porterville area.

Debbie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie B

Wonderful stay with wonderful hosts.

Ebonymoon is an oasis of relaxation and hospitality. Would definitely return.

Piet B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Rustig.

My bejaarde ouers was by 'n troue en het hier oornag. Hulle was baie tevrede en het 'n fantastiese ontbyt geniet.

Anita L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anita L

Teleurgesteld. Sal nie aanbeveel nie.

Plek was nie baie skoon nie.

Charles J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J

Dit was goed. Jy kon rustig slaap.

Die gasheer was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Kobus O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Really great. Great hosts, great dogs, great relaxed venue.

It was just nice to meet people as relaxed and comfortable as the Nienabers and their dogs. No stuffiness, no big fuss, just a lekker "kuierplek".

Braam D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Kamer was ruim en baie netjies.

Ons het heerlik gekuier by Ebonymoon. Alles was perfek. Monique en Roy was fantasties. Sal definitief weer gaan en ons kan dit Ebonymoon definitief aanbeveel. Waarde vir jou geld definitief. Ontbyt was uit die boeke uit met Monique se personal touch. Baie dankie!

Margaret F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret F

Gesellig, vriendelik, skoon en behulpsaam.

Vriendelik ontvang, beddegoed en handdoeke skoon, kamer netjies ingerig.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Hello Margaret, thank you so much for your review, it was our pleasure to have you and your daughter stay with us and we look forward to seeing you again soon.

Ebonymoon Guest House
Hadassah P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadassah P

Definitief waarde vir geld

Ebonymoon is beslis die plekke vir jou as jy daai tuisgevoel soek. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Definitief die moeite werd met rustige atmosfeer en goeie mense. Baie dankie Roy en Monique vir julle mooi persoonlikhede. Julle het my soos 'n huis kind laat voel. Ek sal definitief weer kom kuier.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Thank you so much Ester, for your lovely comments. We are looking forward to seeing you again in the future.

Ebonymoon Guest House
Johan W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Roy en Monique is baie aangename mense en baie gasvry en dit was baie lekker om by hulle te bly. Die diens was uitstekend. Die kamers is lekker ruim en baie netjies en skoon. Ons kan die verblyf definitief aanbeveel.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Thank you Johan for you wonderful review, both Roy and I thoroughly enjoyed your visit, it was a pleasure to host you.

Ebonymoon Guest House
Helga D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Pragtige plek, wonderlike gasvryheid, sal beslis weer gaan kuier!

Pragtige Plek. Lieflik, skoon en absoluut veilig. Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal defnitief weer gaan kuier.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, we thoroughly enjoyed hosting you. Looking forward to your next visit.

Ebonymoon Guest House
Nicole S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Gemaklik met ‘n kunstige "twist"

Ek sal Ebony moon vir enige iemand aanbeveel! Roy en Monique is baie gaaf en het ons met ope arms ontvang. Nie net was ons veiligheid verseker nie, maar ons was met ‘n topklas-ontbyt die volgende oggend afgesien. Ek kan nie wag om weer vir hulle te gaan ondersteun nie! As ek kon sou ek vir hul ses sterre gee!

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Wow, thank you! We loved hosting you and will keep your favorite soap waiting for your next visit.

Ebonymoon Guest House
Rene F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F

Gesellige atmosfeer. Aangename gasheer en gasvrou.

Skoon, netjies. Fyn detail. Ontbyt heerlik.

Tersia P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia P

Relaxing.

Very friendly hosts. They make you feel at home from the moment you arrive. Relaxed and calming atmosphere.

Chanene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanene P

Great pet friendly stay.

Great pet friendly house. Spacious rooms with a lovely garden and pool. Unique decorations. Safe parking and a lovely breakfast.

Erika J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika J

Ons was aangenaam verras om die hidden gem te ontdek van Porterville.

Roy en Monique is uitstekende gashere en van die verwelkoming tot die tot weersiens was dit 'n fees om by hulle tuis te gaan. Hulle het ongelooflike kennis van die dorp en omgewing en Moniques is 'n bo-baas kok. Dit was nou 'n home from home ervaring.

Ebonymoon Guest House se terugvoer

Hello Erika, it was our pleasure to host you and your husband during your stay in Porterville. We look forward to seeing you on your return.

Ebonymoon Guest House
Etienne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne B

Lekker gesellig en netjies.

Gesellige kuier op die platteland.

Barbara G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara G

Very interesting place with awesome hosts.

We had a very nice stay. Will definitely stay there again.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 19, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e2f6f8bafabc4e91b185c13e98b4f6e66106d32b8c621ff1e7215cde0149c557e2cffa20d774c4313946a7286f231d5e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 19 Du Toit Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.013462546175 18.996794915345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang