Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebonymoon Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Metos (
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Excellent service. We stayed here for the second time, and we really enjoyed our stay as always. This place is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayla A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great. Very satisfied with the stay. Great service and breakfast was top notch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sal weer daar wil oorbly. Baie gasvry ontvang en heerlik warm en veilig geslaap. Ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Alles was perfek. Kamers was netjies, ontbyt was heerlik. Ons sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang. Die geriewe was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Safe, comfortable, very enjoyable! Loved the homely feel and artwork around. Enjoyed the pool because it was hot! Lovely hosts and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beslis die geld werd! Wonderlike plek en sal beslis aanbeveel vir die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Hospitable hosts and comfortable affordable accommodation. Roy and Monique were wonderful hosts, and the guesthouse has a fabulous retro-era vibe. A great breakfast was prepared for us by Roy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Ebonymoon Guest House
Hi Deon Thanks for your comments and even more so, thank you for choosing to stay at Ebonymoon. Regards The breakfast guy

Bardine O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Rustige en pragtige verblyf in Porterville. Het by Ebonymoon oorgebly as deel van 'n werkstrip, maar sal enige tyd weer daar kan gaan bly. Pragtige ou huis vol kuns en Roy was 'n baie vriendelike en warm gasheer — vir ons 'n lekker kaggel gemaak, lampies en kerse vir load shedding en die internet was werklik lekker vinnig! Netjiese kamers, heerlik geslaap en nog lekkerder gestort. Sou graag langer wou bly om 'n glas wyn op die stoep te kon geniet. Bespreek gerus vir 'n goeie nagrus en plattelandse gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Ebonymoon Guest House
Good evening Bardine Thank you so much for the revue - a pleasure to be of service to clients as yourself. You are quite correct to say a glass of wine on the stoep would be a must on your next trip - but in summer - then it's even nicer in Porterville. Kind regards, Roy

Tim N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Very friendly and interesting host, welcoming us to an eccentric home stay. Excellent breakfast included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Ebonymoon Guest House
Hi Tim Thank you for your comments most appreciated. Regards Roy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 19, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e2f6f8bafabc4e91b185c13e98b4f6e66106d32b8c621ff1e7215cde0149c557e2cffa20d774c4313946a7286f231d5e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 19 Du Toit Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.013462546175 18.996794915345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang