Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Beach View Apartment

Selfsorg

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.8
Veiligheid
4.3
Ernesty A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Was lekker vir 'n kort wegbreuk. Dit was lekker om 'n plekkie sommer op die strand te hê. Ons het sommer elke dag geloop om te gaan swem. Eetplekkies en Spar is sommer loopafstand en ons het nooit sommer die kar gevat om te ry nie. Was maar net die een toilet wat gelek het, maar ons het nog 'n toilet gehad om te gebruik. As ons miskien net 1 dag 'n skoonmaker gehad het om die plek bietjie te kom opruim. Het nie vir ons baie inligting gegee nie. Dink ook maar net die gebou nodig 'n verf buite om soos die ingang voor te kom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babes R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

We have enjoyed the place and my kids enjoy the pool. Wonderful place, the only thing is that the blankets and throws were not clean at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beronique C
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2023

Horrible, unprofessional service rendered. My stay was the worst experience ever. The pictures online are not what the place looks like in reality. The upkeeping and cleanliness of the place are very poor. Pots and knives were rusted, no extra blankets for guests, and cockroaches everywhere. The geyser of the apartment was found located inside the built-in cupboard of the guestroom, which poses a major hazard to guests. The worst of the stay was that the electricity meter ran out of electricity. The owner avoided all calls, the manager sent an expired meter number via WhatsApp. The meter number failed 4 times to be loaded. Not once did the manager call to reassure us about the situation. The apartment is not conducive to hire out to guests. I wouldn't recommend this place to anyone. My overall experience was terrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Martie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jun 2023

Die eenheid is in 'n swak toestand. Sitkamerbank is geskeur. Badkamermure is gemuf. Wasbak het vuil water in gehad. Die kombuislappe was vol gate. Daar was 'n dooie kokkerot in die yskas en 'n hele paar wat daar rondgehol het. Daar is 'n inverter vir loadshedding wat baie lekker is, maar dit is in die slaapkamer geleë en maak 'n vreeslike geraas.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Vuyo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chamberssingel 36, Gonubie, Oos-Londen, 5272, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac307f5388e40219540ba13c8007485c56d9af28522f3c2f73e8013827cc7f0fecc42215f6b2627463e907af45cb38fef38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 4 5 1 4 36 Chambers Crescent Gonubie 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.9388451 28.0318283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang