Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Valley Guest Farm Bluegum Stone chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Plaas, Erfdeel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Echo Valley Guest Farm Bluegum Stone chalet is op 'n pragtige leefstylplaas, weg van stadsgewoel, in Breyten, Mpumalanga. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die kothuis bied die perfekte geleentheid om in die natuur te ontspan en te herlaai.

Dié chalet het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, roosterplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, YouTube en Openview. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Gaste kan ook die vee op die perseel, insluitend donkies, perde, koeie en blesbokke besigtig.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Duska Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R542, Klipfontein Plaas, Erfdeel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Plaas, Erfdeel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7749b8f3acb31f2309a69a3b5488fb07e129a6f8cb35145d75d38465eea17936f872f1636982a7feea7d10628d7ed2c77e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 3) R542 Klipfontein Farm Portion 5 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.316446223226 29.947904720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang