Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Echo Valley Guest Farm Melkstal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Plaas Erfdeel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Echo Valley Guest Farm Melkstal Cottage is op 'n pragtige plaas in Breyten geleë. Dit bied 'n wegbreek van die stadsgewoel en is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Netflix, YouTube en Openview in die slaapkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n konveksie-mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die tuin.

Daar is 'n sitarea en braai-area buite. Gaste kan donkies, perde, koeie en blesbokke op die perseel sien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Duska Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R542, Klipfontein Plaas Erfdeel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R542, Klipfontein Plaas Erfdeel 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3acc8c5a72f68117714af8cc642ed645b4f74d1af4ee7d3f0daf1b0e438441cc785ac3328bd31596fb22fd7ba9206598092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) R542 Klipfontein Farm Portion 5 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.316446223226 29.947904720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang