Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eclipse Stylish Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eclipse Stylish Studio is in die hartjie van Groenpunt geleë en bied maklike toegang tot winkels, restaurante, die V&A Waterfront, KIKS, Kaapstadstadion en die middestad. Die knus en gerieflike ateljeewoonstel bied 'n ontspanne atmosfeer aan reisigers.

Die smaakvol versierde ateljeewoonstel het die nodige geriewe vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuis.

Die TV het sekere DStv-kanale en Netflix en daar is onbeperkte WiFi. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel, sekuriteitskameras om die gebou en toegangsbeheer by die ingang na die gebou. Daar is ook 'n swembad in die gebou en dis beskikbaar vir gaste se gebruik gedurende sekere tye.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Josephine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eclipse Stylish Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17e4ad18ba922ffccde3edaf06b75c2022bbe384c040224596f8d7f7569da9aee5504da242c3891aaecf92fc180f880bb654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 27 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9100279 18.4137339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang