Eco Balcony Apartment 1006
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwen-straat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eco Balcony Apartment 1006 is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die woonstel het 'n uitsig oor die stad vanaf 'n privaat balkon.
Die woonstel is geskik vi 2 en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die aangrensende kombuis het als wat nodig is om kos te kook asook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Gratis WiFi word voorsien en die gebou het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 80
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Leeuwen-straat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Eco Balcony Apartment 1006 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwen-straat 27, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap