Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Cabana 8 @ Buff and Fellow Eco Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 946 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Eco Cabana 8 @ Buff and Fellow Eco Cabins 'n selfsorg-eenheid tussen ander hutte op die skilderagtige Buff and Fellow Farm, 'n buffelteelplaas.

Dié cabana het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 'n koninggrootte- en 'n stapelbed ingerig is. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die groot oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Daar is 'n lieflike eetarea en leefarea en beskik oor 'n ingeboude kaggel.

Dit maak oop op 'n lieflike buiteterras met 'n houtvuurwarmbad en spog met 'n pragtige uitsig oor die dam en die Outeniekwaberge.

Op die plaas kan gaste gereeld 'n verskeidenheid wilde diere sien wat om die dam wei. Doendinge wat beskikbaar is, sluit in kano's, wynproe saam met die eienaars, voëlkyk, fietsry en toer deur die buffel. Gaste kan ook rondom die plaas ontspan en die rustige omgewing inneem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 946
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 946
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c177b62bb91a5bdfd40564217ecc04a43c1578a8b4bbe55888cb502dcb2ec2600616a72af4d21c759d1d51c7cfb1c372a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 946 per nag, vir 8 mense R102 Buff and Fellow 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022775766321 22.302245015172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang