Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Cabin 2 @ Buff and Fellow Eco Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 030 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eco Cabin 2 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n bekoorlike sonkrag-aangedrewe eko-huis tussen ander eko-huisies op die skilderagtige Buff and Fellow Plaas, 'n buffelteelplaas.

Hierdie bekoorlike kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n bad in die tweede badkamer. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lieflike eetarea en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die deure maak na 'n onderdakstoep met sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad oop.

Gaste kan 'n verskeidenheid wilde diere wat om die dam op die plaas wei, sien. Aktiwiteite sluit wynproe, kano's, visvang voëlkyk, fietsry en 'n buffeltoer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 030
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 030
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA671000d774a9c7995e72a75c4e83eb9ba95d21e60d212837867c77814b8c4f132c3d7ede176b12e91418ecf0d8e3d51a613c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 030 per nag, vir 4 mense R102 Buff and Fellow 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.020837436375 22.302627502318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang