Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco-Coconut 6 @ Buff and Fellow Eco Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 049 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eco-Coconut 6 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n uniek ontwerpte meerverdieping-selfsorg-eenheid wat tussen ander hutte op die skilderagtige Buff and Fellow Farm, 'n buffelteelplaas, geleë is.

Dié eenheid is reg langs die dam geleë en kyk uit oor die berg. Dit het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, en beskik oor 'n buitestort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na 'n lieflike eetarea en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Dit beskik ook oor 'n knus kaggel.

Daar is 'n ekstra badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid maak oop op 'n patio met braaigeriewe en 'n houtvuur-bubbelbad.

Op die plaas kan gaste gereeld 'n verskeidenheid wilde diere sien wat om die dam wei. Doendinge wat beskikbaar is, sluit in wynproe saam met die eienaars, kano's, voëlkyk, fietsry en toer deur die buffel. Gaste kan ook rondom die plaas ontspan en die rustige omgewing inneem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 049
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 049
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cb5db689619c18a02d6e3bcf25b143825e4386af9227f13cb7f2870a5fd59978a3151981a660a033af07427449ccb0237a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 049 per nag, vir 4 mense R102 Buff and Fellow 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022219389375 22.302458961557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang