Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pepper-straat 1, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eco Cottage is 'n bekoorlike losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Noordhoek geleë is, en bied asemrowende berguitsigte, vrede, nabyheid aan die natuur en maklike toegang tot geriewe.

Hierdie knus eenheid wat heeltemal buite die netwerk is, kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers het deure wat na die patio oopmaak. Elke oopplan-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan 'n ete by die aangrensende etenstafel geniet of op die gemaklike sitplek in die sitkamer ontspan. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eco Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nikki Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Pepper-straat 1, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eco Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pepper-straat 1, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52376229db13d0753c843a52fd11614bb5126f16fc235bcf70b3fb14fc868f2b2e70f092f29a0db4d3f772ed9bfdb66ec53a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Pepper Street Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.102276774591 18.377104391872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang