Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Susan B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Goed ingerig, ruim, lieflike natuur.

Heerlik. Ruim huis, net effe ver van die N4. Pad het aandag nodig, maar buite Eco Lodge se beheer.

Sandow R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sandow R

Die plek is netjies maar nie die waarde vir geld werd nie.

Die superior kamers se toilet is met Gypson-bord afgeskort. Die stort se deur is nie daar nie. Ons is van geen menu verskaf by aandete nie. Die dame het ons slegs gesê wat op die menu is. Ek het gevra die vorige dag dat ek graag oats pap die volgende oggend wou hê maar is eers volgende oggend meegedeel dat die spens gesluit is. Die saak is met die eienaar telefonies bespreek wat redelik neerhalende open aanmerkings gemaak het aan my vriendin wat teen R1600 per aand nie verwag nie. Regtig nie die waarde vir geld werd nie.

Charmaine W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Dit was baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet. Diens was uitstekend en kos baie lekker. Die sjef het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Sal beslis weer daar bespreek.

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue se terugvoer

Hi Charmaine,

We are glad you enjoyed your stay...you are always welcome.

Warm regards,
Eco Eden

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Mika B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mika B

Die personeel se diens was puik.

Die aandete was smaaklik, hoewel die keuse beperk was. Tog was daar 'n keuse. Kamers was netjies met koffiegeriewe en beskuit - heerlik. Swembad mooi skoon en heerlik in die hitte.

Belinda D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda D

Awesome.

Kos was heerlik en smaaklik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sommer dadelik tuis gevoel. Beslis 'n plek om aan te beveel. Sien uit na ons volgende besoek.

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue se terugvoer

Hi Belinda,

Dankie vir die positiewe terugvoer, julle is altyd welkom.

Groete,
Eco Eden

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Cobus B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Was heel rustig.

Alles was netjies en skoon. Daar was of is egter 'n probleem met die toiletdeur wat net van buite oopmaak en geen stortdeur wat veroorsaak dat water orals buite die stort spat en sodoende die buite teëlvloer nat en gevaarlik maak.

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue se terugvoer

Thank you, Cobus, the doors have been fixed.

Warm regards

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Mia-michaela B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia-michaela B

Pragtige kamers, vriendelike personeel en asemrowende omgewing.

Ons het heerlik gebly in Eco Eden Bush Lodge. Sal beslis die plek vir vriende aanbeveel en sal self weer graag daarheen gaan. Pragtige, ruim kamers, vriendelike personeel, heerlike ontbyt en asemrowende omgewing. Wat meer kan mens voor vra. Sien jul gou weer.

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue se terugvoer

Baie dankie Michaela.
Julle is altyd welkom!
Groetnis
Eco Eden

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Isky G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isky G

The receptionist, cook, housekeeper was wonderful but the absence of manager left a void for atmosphere.

The manager's views were not the views one expected in the new South Africa, certainly did not convey the rainbow nation friendliness. Clean rooms, great meals but no atmosphere.

Marita C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita C

Het dadelik tuis gevoel.

Uitstekende diens en pragtige plek.

Linah M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linah M

The view is very beautiful - great for photographs

The lodge is very beautiful, clean and lovely. My partner and I enjoyed our privacy. The food for dinner and breakfast was perfect. Good customer service from the beginning to the end of our vacation. We would love to stay a little longer to see more about the beauty of Nelspruit. We looking forward for our next visit at Eco Eden Lodge. :)

Jacobus M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M

Wonderful

Great in all regards.

Thembi N - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi N

Eco Eden it's like home

All is okay here. We were well looked after and it felt really good. We would recommend that a few things be added: build a bathroom in all rooms; add built-in cupboards; consider adding mini bar fringes into the rooms.

Neels V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V

Baie rustige, maar fantastiese tyd!

Puik en vriendelike diens in rustige, asemrowende natuurskoon maak dit puik waarde vir geld.

Mari E - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mari E

Dit is definitief nie die plek om te ontspan en rustig te wees nie. Te raserig.

Indien ons geweet het dat hierdie 'n gastehuis is waar die kamers deel van die huis is, sou ons nie hier bespreek het nie. Dit word adverteer as 'n Bush lodge, maar dit is 'n gastehuis. Groot verskil. Ons het geen privaatheid gehad nie. Die res van die gaste het baie geraas. Daar was nie 'n wynlys beskikbaar nie. Die kelnerinne het opleiding nodig hoe om te bedien. Die bed was heeltemal ongemaklik en te hard. Die rusbank in die kamer sal vervang moet word. Baie ongemaklik.

Alfred S - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred S

Very friendly

It is much recommended to arrive at this Hotel during daytime. Once it is dark it is getting confusing. However, I will book at this Lodge again for my next stay in the Nelspruit Area.

Vanaf R980
R980 R686
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R686
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg, 15 km vanaf die N4 na Malelane, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027d0d310372873762b4b51764e5d0d6ad264fc1d92d4a2a26f5263fbbbf1045eb6192c96ce5fca0befce5ffb895ee50e3b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R686 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Uitkyk Road 15 km off N4 to Malelane 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.558748838053 31.113345618303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang