Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Rolf R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Just a fantastic house and great experience. Our stay was very pleasant and our whole group of friends enjoyed it. The house was lovely and had a lot of space for the large group we had, the kids spent hours in the swimming pool having fun. There were also very nice small touches by the owner like complimentary firewood which just makes your stay even more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag
4.6
Sep 2024

Goed ingerig, ruim, lieflike natuur. Heerlik. Ruim huis, net effe ver van die N4. Pad het aandag nodig, maar buite Eco Lodge se beheer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Ons is bly julle het die aand by Eco Eden so geniet! Die 10 minute grondpad vanaf die N4 is begaanbaar vir enige voertuig en bied die mooiste natuur tonele, asook 'n kans om koedoes en ander wild te sien. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Sandow R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2018

Die plek is netjies maar nie die waarde vir geld werd nie. Die superior kamers se toilet is met Gypson-bord afgeskort. Die stort se deur is nie daar nie. Ons is van geen menu verskaf by aandete nie. Die dame het ons slegs gesê wat op die menu is. Ek het gevra die vorige dag dat ek graag oats pap die volgende oggend wou hê maar is eers volgende oggend meegedeel dat die spens gesluit is. Die saak is met die eienaar telefonies bespreek wat redelik neerhalende open aanmerkings gemaak het aan my vriendin wat teen R1600 per aand nie verwag nie. Regtig nie die waarde vir geld werd nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charmaine W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Dit was baie aangenaam. Ons het dit baie geniet. Diens was uitstekend en kos baie lekker. Die sjef het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Hi Charmaine, We are glad you enjoyed your stay...you are always welcome. Warm regards, Eco Eden

Mika B
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2017

Die personeel se diens was puik. Die aandete was smaaklik, hoewel die keuse beperk was. Tog was daar 'n keuse. Kamers was netjies met koffiegeriewe en beskuit - heerlik. Swembad mooi skoon en heerlik in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2017

Awesome. Kos was heerlik en smaaklik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sommer dadelik tuis gevoel. Beslis 'n plek om aan te beveel. Sien uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Hi Belinda, Dankie vir die positiewe terugvoer, julle is altyd welkom. Groete, Eco Eden

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2017

Was heel rustig. Alles was netjies en skoon. Daar was of is egter 'n probleem met die toiletdeur wat net van buite oopmaak en geen stortdeur wat veroorsaak dat water orals buite die stort spat en sodoende die buite teëlvloer nat en gevaarlik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Thank you, Cobus, the doors have been fixed. Warm regards

Mia-michaela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Pragtige kamers, vriendelike personeel en asemrowende omgewing. Ons het heerlik gebly in Eco Eden Bush Lodge. Sal beslis die plek vir vriende aanbeveel en sal self weer graag daarheen gaan. Pragtige, ruim kamers, vriendelike personeel, heerlike ontbyt en asemrowende omgewing. Wat meer kan mens voor vra. Sien jul gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Baie dankie Michaela. Julle is altyd welkom! Groetnis Eco Eden

Isky G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2016

The receptionist, cook, housekeeper was wonderful but the absence of manager left a void for atmosphere. The manager's views were not the views one expected in the new South Africa, certainly did not convey the rainbow nation friendliness. Clean rooms, great meals but no atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marita C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2014

Het dadelik tuis gevoel. Uitstekende diens en pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg, 15 km vanaf die N4 na Malelane, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027d0d310372873762b4b51764e5d0d6ad264fc1d92d4a2a26f5263fbbbf1045eb6192c96ce5fca0befce5ffb895ee50e3b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Uitkyk Road 15 km off N4 to Malelane 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.558748838053 31.113345618303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang