Eco Eden Bush Lodge and Events Venue
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkykweg, 15 km vanaf die N4 na Malelane, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R980R686 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die elegante Eco Eden Bush Lodge and Events Venue bied 'n ongeëwenaarde, omgewingsvriendelike ervaring in Afrika met boma-aande, tradisionele kos, sterrekyk en ontspanning. Gaste kan in hul luukse kamer met die gekwetter en gesing van voëls wakker word en die koedoes, bosbokke en rooiduikers kan kom kuier.
Hier is 'n groot verskeidenheid voëllewe en die kamers word na hul vernoem. Dié eenheid het 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het, een slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 3 enkelbeddens. Vier van hierdie kamers het en 'n suite-badkamer. Elkeen van hierdie kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien. Die sitarea het 'n TV met Openview-kanale.
Ander geriewe sluit die swembad, goed toegeruste konferensiegeriewe en vriendelike diens deur ons personeel in.
Eco Eden Bush Lodge is naby die Krokodilrivier se berg-bewarea geleë net buite Mbombela (Nelspruit). Ons kan ook gaste bystaan om dagtoere na die wildtuin en Panorama-roete te reël. Kies uit 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel soos stap, voetslaan, bergfietsry, sterrekyk, fotografie, skilder en voëlkyk. (Ons is deel van die Mpumalanga-voëlkykroete). Verskeie alternatiewe doendinge kan in die omliggende gebied gereël word, van opwindende oopvoertuig-ritte, vierwielmotorfietsry, riviervlotvaart tot kulturele toere en wildritte.
Daar is 'n 9,4 km grondpad wat na Eco Eden Bush Lodge lei wat geskik is vir normale voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Uitkykweg, 15 km vanaf die N4 na Malelane, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Eco Eden Bush Lodge and Events Venue het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkykweg, 15 km vanaf die N4 na Malelane, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang