Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Farm Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Eco Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Quinn C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinn C

Skoon, netjies, veilig, professionele vriendelike diens.

Lieflike ligging - vriendelike professionele diens - veilig, skoon, met absoluut alles in ag geneem vir gaste se gerief - hierdie is 'n juweel.

Cheryl S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Beste plek in Noord-Wes!

Mees ongelooflik mooi plek! Wonderlike gashere. Pragtige omgewing. Skoon en netjiese plek. Die 'snoopie' was amazing. Sal oor en oor na Eco Farm Cottage toe gaan.

Estie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

Lekker rustig en baie stil sal weer daar gaan kuier.

Ons het so lekker gebly. Dit is lekker rustig gewees en ons het dit regtig geniet.

Eco Farm Cottage se terugvoer

Dit was baie lekker om jou as 'n gas te hê. Hoop ons sien jou weer!

Eco Farm Cottage
Kim E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim E

Vrek lekker gebly met oulike gashere.

Die gashere is vriendelik, behulpsaam en laat mens baie tuis voel. Ons het heerlik gebly en dit is lekker om "off-grid" te wees en glad nie eens te hoef bekommer oor loadshedding nie.

Eco Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie, Kim
Hoop ons sien julle Oos-Kapenaars weer eendag.

Eco Farm Cottage
Bongiwe N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe N

Perfect.

The hosts were very welcoming and responsive to our requests. The venue was clean and peaceful, and the weather and location were what we wanted - away from the bustle.

Hayley A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley A

Great stay.

The accommodation was value for money.

Ben E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

Very nice.

Very nice and suited my conditions.

Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Bokfontein, Swartruggens, 2835, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6240b749a6340ef1bc424689e83af4def8239f61560d6e642d829dca11000a5569d4c5cf2b824342498e19ebc2fdc22d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 ERF 47 Bokfontein 2835 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.610890545992 26.856327822698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang