Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kerrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Don't overlook. We had an amazing time and enjoyed every moment of our break. The hosts were very accommodating and welcoming, making our stay very comfortable. What a gem of a holiday! We hope to be visiting again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustig, Bosveld, Wegbreek. Dit was nou werklik 'n lekker wegbreek 'cottage' in die bosveld. Mens het alles wat jy sal nodig hê. Baie dankie dat ons julle plekkie kon gebruik vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Eco Farm Cottage
Dit was heerlik om julle hier te hê. Bly julle het dit geniet.

Charl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was fantasties! Dit was fantasties! Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, skoon, rustig, ontspannend! Ons het heerlik gekuier. Dis pragtig en gerieflik. Die warm water in die badkamers was net 'n probleem, maar ek glo dit kan uitgesorteer word. Dis heerlik stil en die gasheer en sy vrou is baie spesiaal. Kan 'n kuier daar aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinn C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies, veilig, professionele vriendelike diens. Lieflike ligging - vriendelike professionele diens - veilig, skoon, met absoluut alles in ag geneem vir gaste se gerief - hierdie is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beste plek in Noord-Wes! Mees ongelooflik mooi plek! Wonderlike gashere. Pragtige omgewing. Skoon en netjiese plek. Die 'snoopie' was amazing. Sal oor en oor na Eco Farm Cottage toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker rustig en baie stil sal weer daar gaan kuier. Ons het so lekker gebly. Dit is lekker rustig gewees en ons het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Eco Farm Cottage
Dit was baie lekker om jou as 'n gas te hê. Hoop ons sien jou weer!

Kim E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Vrek lekker gebly met oulike gashere. Die gashere is vriendelik, behulpsaam en laat mens baie tuis voel. Ons het heerlik gebly en dit is lekker om "off-grid" te wees en glad nie eens te hoef bekommer oor loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Eco Farm Cottage
Baie dankie, Kim Hoop ons sien julle Oos-Kapenaars weer eendag.

Bongiwe N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Perfect. The hosts were very welcoming and responsive to our requests. The venue was clean and peaceful, and the weather and location were what we wanted - away from the bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley A
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Great stay. The accommodation was value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Bokfontein, Swartruggens, 2835, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6240b749a6340ef1bc424689e83af4def8239f61560d6e642d829dca11000a5569d4c5cf2b824342498e19ebc2fdc22d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R900 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 ERF 47 Bokfontein 2835 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.610890545992 26.856327822698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang